Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Ghana goggas en goeters  (Read 3658 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« on: June 24, 2012, 08:23:44 PM »


 

 
 

 

 
 
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: June 24, 2012, 08:31:32 PM »

Is daai reptiele wille goed waar daar rond loop?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #2 on: June 24, 2012, 08:36:04 PM »

Jip, die hele plek vol
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #3 on: June 24, 2012, 08:39:48 PM »

Hoe groot is hulle?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #4 on: June 24, 2012, 08:48:55 PM »

Van kleintjies tot, wat ek gesien het, so 15 cm +.....
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #5 on: June 24, 2012, 08:57:48 PM »

 Eek!

Hoop nie hulle stap in die nag in jou kamer in nie... Smile
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #6 on: June 24, 2012, 09:02:25 PM »

Norrefok...... Eek!

Die deur is altyd toe met die a/c altyd aan  Big Grin
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #7 on: June 25, 2012, 08:36:40 PM »

daai slak kan 'n hele oes in een nag opvreet, hoe groot word hy?
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #8 on: June 25, 2012, 08:53:00 PM »

lox hier word die groot rerig groot. Die skulpe lyk asof dit eerder in die see behoort.

Ek sal bietjie rondkyk of ek 'n rerige groot een kan kry.

Die pb hier eet die goed blykbaar  Eyebrow

Sommige van die mense eet blykbaar ook van daai akkedis goete wat ek hierbo geplaas het...... Loco

As mens rerig honger is sal jy seker enige iets eet.....
« Last Edit: June 25, 2012, 08:54:48 PM by Fourie » Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #9 on: June 25, 2012, 09:10:58 PM »

ek eet seeslakke ( alikrik en perlemoen) dan kan ander mense seker land slakke eet.

ek wil net nie saam eet aan die slakke en reptiele nie maar ja honger is 'n ander ding dna eet jy enigiets, selfs mopanie wurms.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #10 on: June 25, 2012, 09:43:38 PM »

Ek het al mopani wurm gehad.....maar hierdie slakke is te naby aan tuin slak......
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #11 on: June 26, 2012, 05:34:32 PM »

Hier is een van daai skulpe

 
 
En vir vergelyking met my selfoon.....Nokia C3

 

Dan nog een van daai akkedis goete.....

 
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #12 on: June 26, 2012, 06:33:48 PM »

Wat eet hulle?

Is daar voëls ook?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #13 on: June 26, 2012, 06:43:53 PM »

HUlle eet miere en kleiner insekte.

Die voels is maar skaars......ek wonder hoekom  Scratch
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #14 on: June 27, 2012, 01:48:09 AM »

HUlle eet miere en kleiner insekte.

Die voels is maar skaars......ek wonder hoekom  Scratch

dalk opgeëet deur die bevolking?
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: