Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Kruger Park  (Read 2669 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« on: June 27, 2012, 03:26:20 PM »

Hier is so paar fotos wat ek onlangs in dei park geneem het.


Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #1 on: June 27, 2012, 03:31:07 PM »

nog
Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #2 on: June 27, 2012, 03:34:40 PM »

.
Logged

Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #3 on: June 29, 2012, 05:25:44 PM »

Lekker foto`s gekyk- waar het julle oorgebly? Ons ry die 10de Julie uit die Kaap uit- kannie meer wag nie.
 Smile
 Smile
Logged
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #4 on: July 23, 2012, 07:05:49 AM »

baie mooi! Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #5 on: July 23, 2012, 07:56:04 AM »

thanks julle   A1


Biscuit:  ons was by die Protea hotel by kruger Hek,
Logged

Dr Dirt
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 628



« Reply #6 on: July 23, 2012, 11:22:57 AM »

Ek hou van daai eerste een met die luiperd baie min dat jy hulle in die dag sien so mooi. A1
Logged
Dusty
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 599



« Reply #7 on: July 23, 2012, 01:28:06 PM »

Baie mooi fotos GRyPH  A1  hoe verlang ek nou na die bosveld  Sad
Logged
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #8 on: August 01, 2012, 11:13:09 AM »

Hi Almal, pas terug van die Bos nadat ons die hele land deurkruis het omtrent. Die weer in die Laeveld was fantasties, sonopkomste en skemertyd retig wonderlik mooi. Die personeel in Kruger is meestal vreeslik vriendelik en ons het heerlik gebly, veral in Balule-kampie.
Toe ons in Olifantskamp die bestuurder gaan bedank vir die lekker bly en gelukwens met sy lekker kamp, toe vat hy ons hande en bid vir ons-wel, hy het soveel seen oor ons uitgespreek, dat dit  regtig moet goedgaan- toe huil ek sommer ook bietjie!-vreeslik touching.
Wat ook baie spesiaal was, was die piepklein gesiggie van een van Timbavati se wit leeuwelpies in die `den' waar sy ma hom weggesteek het.Ek was so oorweldig dat ek vergeet het van die kamera-sal my seun vra om te kyk of ons enigiets goed genoeg afgeneem het om te plaas.

INtussen hoop ek maar UMDANI offer vir my werk in die bos.
 Wink
 Wink
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: