Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Ietsie kleins  (Read 1678 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« on: June 29, 2012, 09:53:15 PM »

 Evil

 

 

 

 

Die trokke wat hier op die myn rondry......maar hulle is nog nie die grootste in die reeks nie..... Eek!

Kyk hier vir nog info...
« Last Edit: June 29, 2012, 09:56:48 PM by Fourie » Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #1 on: June 30, 2012, 09:04:29 AM »

klein is hulle gewis nie, maar hoe gemaak met die trap lere wat tot amper op die grond druk? breek hulle nie af nie?
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #2 on: June 30, 2012, 10:32:27 AM »

lox...die drywer het soos sy gat parkeer. Die trok staan in 'n sloot en nou druk daai trappe op die grond. Hy gaan hulle, met die uitry slag, verder opdonder want hulle het klaar gebuig.
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #3 on: June 30, 2012, 12:09:59 PM »

ek het so iets gedink. my gedagte was dat daai lorrie(tjies) gemaak is om net plat oppervlate te ry en nie deur slote en gate en oor klippe en bulte nie.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: