Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: so paar kiekies  (Read 2356 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: July 21, 2012, 09:08:59 PM »

was nou nie weg op toer nie maar so paar fotos van ons se omgewing

voor die huis wat ons nou huur staan hierdie slaweklok.


en net links van hom kyk jy na woester se kant toe



nou die dag by petrus in sy wild kamp gekuier en ek kyk so na die slanghoek se kant toe en sien hierdie kranse teen die berge en soos die son toe skyn en die skaduwee val lyk dit vir my so effens na 'n skedel ( of is my verbeelding te groot?)



die daar in die wildkamp gesien by die waterdam



en die bankbestuurder het ook dors geraak en nader gestaan



van slanghoek woonstelle af na  brandvlei dam se kant toe



die huis wat heel links staan is  die een wat half afgebrand het en die goeie nuus is dat die planne goed gekeur is en een van die dae sal die bouery begin



in slanghoek, opstal se wingerd




'n ligstraal in ons donker wêreld. sononder na slanghoek se kant toe


vroeg oggend soos gesien vanuit die huurhuis se voordeur





nourie dag so effens sneeu gehad op die berge





en die volgende oggend dik mistige weer



alweer die slaweklok



en een van die akkerbome op die huurwerf



en hy volg die vrou soos 'n skaduwee



en sommer om jou lus te maak vir iets lekker




selfde mistige oggend die geneem na woester se kant toe met die kanferboom in die voorgrond

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #1 on: July 21, 2012, 09:23:35 PM »

Nice, dankie Lox!
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #2 on: July 21, 2012, 10:57:45 PM »

Baie nice
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #3 on: July 22, 2012, 09:21:38 AM »

Baie mooi!

En nou gaan ek sampioene koop. Big Grin
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #4 on: July 22, 2012, 09:42:12 AM »

Baie mooi Lox. Dankie.

Mens neem so maklik jou omgewing aan as vanselfsprekend en vergeet hoe mooi sekere
dinge kan wees.


Wat se tipe hond is dit hierdie ?

Logged

lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #5 on: July 22, 2012, 02:30:08 PM »

Is soos operater seg mens neem jou eie plek as van self sprekend en vergeet soms om die mooi te waardeer. ek probeer 'n punt maak daarvan om ten minste een keer 'n dag vir myself te vertel dat ons het 'n mooi omgewing en die berge is pragtig.

dit is 'n afrika sand hond of ook genoem abesiniese terrier.

in engels african sand dog.

hier is so bietjie inligting oor die honde wat mooi is van lelikgeit.

http://en.wikipedia.org/wiki/Abyssinian_Sand_Terrier

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #6 on: July 22, 2012, 05:26:42 PM »

Ek dog die hond was ook in die brand  Evil
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #7 on: July 22, 2012, 06:17:28 PM »

 Ha Ha
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: