Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: SA vs Eng  (Read 1026 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« on: August 02, 2012, 12:36:52 PM »

Die eerste toets het ons verspot maklik gewen.

Die tweede toets het vandag begin met SA wat eerste ingestuur is om te kolf.

Kom ons hou duim vas dat ons die Engelse weer kan wen.

Wen ons die toets, is SA die reeks wenner en skuif ook dan op na die nr 1 posisie in toets krieket  Head Bang
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: