Pages: 1 [2]   Go Down
Print
Author Topic: Ons wonderlike see vistenk  (Read 13706 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #20 on: December 28, 2012, 12:10:24 PM »

Nou dat ek daai fotos so kyk, ons het die ding ook:



Dis definitief 'n slak.

Die kombers-swemmer is dalk iets anders? Scratch
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #21 on: December 28, 2012, 12:11:16 PM »

Het jy 'n heater in die tenk ?

Hulle sal tipies hou van water wat so 20 -23 grade Celsius is.

Indien dit kouer is, sal die goed mettertyd vrek..............veral die anemone.

Nee geen heater. Ons het een, maar nog nooit gebruik nie. Was nog nooit nodig nie.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #22 on: December 28, 2012, 12:13:54 PM »

Wees net baie versigtig vir daai Nudibrach slakke..............BAIE GIFTIG !!
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #23 on: December 28, 2012, 12:14:35 PM »

Ja ons sin lyk basies soos die - net bruiner.

Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #24 on: December 28, 2012, 12:16:57 PM »

Met die regte beligting straal hulle in die nag sulke neon kleure uit.

Hierdie goed is die mees ongelooflikste seediere................en tog weet die mense maar
min van hulle af.
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #25 on: December 28, 2012, 12:25:39 PM »

Ek se mos dis die ander goeters, eerder as die visse, wat die interessantste in die tenk is! A1
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #26 on: December 29, 2012, 09:46:52 AM »

Dis een van die eeste dinge wat ons op die eerste scuba kursus geleer het nog voordat ons swembad toe is:
Moet nooit aan 'n nudibranch vat nie en wys jou pelle as jy een kry want mens sien hulle nie aldag nie.

 
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #27 on: February 02, 2013, 08:54:38 PM »

Vandag twee nuwe visse gekry! Head Bang

'n Sergeant Major en 'n Auriga Butterfly Cool

Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #28 on: February 02, 2013, 08:57:36 PM »

Hier is beter fotos van die net af van hoe hulle lyk:
(My sel is die enigste kamera wat ons nou het)

Sergeant Major:





Auriga Butterfly:






Die Sergeant Major is kwaai en hy jaag die ander visse weg. Net nie die Auriga Butterfly nie. Hulle hang so by mekaar. Baie cute.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #29 on: February 10, 2013, 05:54:05 AM »

Laagwater is more spring laag, so vandag se laag water is ook baie laag. Ons hoop om nog van die knape te vang vandag! Hope
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #30 on: February 10, 2013, 09:24:30 AM »

Pasop om nie te veel lewende organismes in die tenk te plaas nie.

Alles wat leef MOET eet en uitskei..........dit veroorsaak dat die nitriet-vlakke verhoog en dit is
toksies en kan dan die visse begin dood maak.

Onthou om daardie Glass-shrimps dop te hou.......hulle is die meeste sensitief vir nitriet en
sal eerste vrek.
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #31 on: February 10, 2013, 12:15:48 PM »

Thanks Oppie ons het hom so.

Ons het actually van die visse waarvan ons baie gehad het terug gevat vanoggend, en nog nuwe spesies gevang! Cool

Maar kom ek begin eers by die begin.

Ons het so ruk terug te lank gevat om water te ruil en toe word die tenk vuil. Ons het toe water geruil, wat die proses vertraag het, maar die tenk was nie lekker skoon nie. Toe dog ons dis tyd vir 'n "spring clean". Nou ja, ons het nog 'n filter by gekoop wat die totaal nou op drie bring. Een maak borrels vir suurstof, een maar 'n lekker stroom en die ander (nuwe pomp) maak so watervalletjie. Ons het saam met die nuwe pomp sulke botteltjies goed gekry wat die water behandel met goeie mikrobes en goed. Die het ons ingegooi. Dit help ook om die biologiese filter aan die gang te kry.

Onder is die bak was altyd sand. Nou is dit klippe en skulpe. Ek is effens spyt daaroor, ek dink bietjie sand ook by sou beter gelyk het.

Die drie pompe saam draai die water in die bak so 8 maal per uur, so dit filter baie vinnig.

Toe vrek al ons pampoentjies, seesterre en anemone. Undecided Ek dink die water is nou so skoon hulle eet niks.

Die visse is so gelukkig soos varke in Palestina. Met die sterk stroom is die bak "groter" want hulle kan nou "verder" swem. Ons het weer 'n anemoon gekry, so kleintjie, en hy hou darem nog. Hope Vandag ook weer 'n ster by gesit. Ons fokus met die bak nou is eerder 'n verskeidenheid van spesies, met net so 2 tot 3 vis van 'n spesie. Nuwe spesies vandag gevang - ek sit netnou fotos op.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #32 on: February 10, 2013, 12:18:53 PM »

Nog iets - saam met die nuwe filter het ons ook nou 'n thermostat (?) by gesit. Hy hou die water op 24 grade. Ons het gehoor dat die nice tropiese visse wat ons nou vang net vir so twee maande hier voorkom, dan vrek hulle want die water raak te koud. So ons wil die water nou op temperatuur hou.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #33 on: February 10, 2013, 12:41:38 PM »

Ons het nog 'n Sergeant Major gevang. So kleintjie.

Asook die vis - moet nog opsoek wat op aarde dit is.

Ons het weer Auriga Butterflies gesien, asook Zebras en ander spesies wat ek nog moet opsoek, maar om hulle te sien en om hulle te vang is twee verskillende dinge...
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #34 on: February 10, 2013, 02:32:59 PM »

TR
Sy bou vorm lyk vir my na 'n triggerfish en sy naam ( dalk) Porky.

http://books.google.co.za/books?id=e4H1uWszXOQC&pg=PA444&lpg=PA444&dq=porky+triggerfish&source=bl&ots=kDWAeefQXJ&sig=_68uVADEZwVE72WIvwXGurBoB3E&hl=en&sa=X&ei=J5IXUYatFfPa0QWO3ICwDA&ved=0CEgQ6AEwBA#v=onepage&q=porky%20triggerfish&f=false


inligting

http://www.fishforums.net/index.php?/topic/317637-porcupine-puffer-tankmates/
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: 1 [2]   Go Up
Print
Jump to: