Pages: 1 [2] 3 4   Go Down
Print
Author Topic: SUID-KAAP: Choo-Tjoe dalk weer na Knysna  (Read 33462 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #20 on: September 14, 2010, 06:14:24 PM »



GARDEN ROUTE NEWS - After many desperate and unsuccessful attempts to find a new operator for the Outeniqua Choo-Tjoe, the train will take its last trip this Friday.


 Sad
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #21 on: September 14, 2010, 06:42:07 PM »

Weereens 'n hartseer storie oor goed wat was en nie meer sal wees nie
Baie ander goed wat ook ten gronde gaan en daar bly lê
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #22 on: September 14, 2010, 06:46:45 PM »

Dis baie hartseer ja, ma dis nie ekonomies volhoubaar nie. Nou wat nou? Dis hartseer, maar sulke dinge gebeur. Niemand wil hê die Choo-Tjoe moet stop nie, maar niemand gaan ry ook nie. Undecided
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #23 on: September 14, 2010, 06:51:43 PM »

Seker 'n stupid vraag - hoekom het dit dan in die verlede gewerk
Was daar meer mense wat belangestel en ondersteun het
Het die ouens minder "geskep" in die ou dae
Het die onkostes maar doodeenvoudig te hoog geraak

Ek weet ons kan onsself nie met Amerika vergelyk nie, maar op Channel 181 'n program gesien van die privaat treine in Amerika en hoe hulle bedryf en bemark word - ek sê weer, ons kan ons nie met hulle vergelyk nie
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #24 on: September 14, 2010, 07:15:32 PM »

Die vloed het gebeur. Die lyn het weg gespoel en daar was nie geld om 'n nie-kommersiele lyn te herstel nie.

Die trip van George na Mosselbaai is nie juis besonders nie. Dis maar net die lokomotief wat dit spesiaal maak. Die George - Knysna lyn was asemrowend met tonnels, lang brûe oor rivier monde en die "lakes", ens. Dit was spesiaal en het meer aftrek gekry.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pad
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 562


Pad vol modder


« Reply #25 on: September 15, 2010, 07:47:31 AM »

Ek wonder hoeveel jare die ou trein brue nou oor die mere gaan staan en verroes voordat dit afgebreek sal word?
Logged
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #26 on: September 15, 2010, 02:47:45 PM »

Afbreek kos geld, wat daar nie is nie. Daar sal seker ge-wag word tot iemand ernstig seerkry of selfs doodgaan en dan sal die
bruê toegespan word.  Bang Head Bang Head
Logged

All things are difficult before they are easy
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #27 on: September 15, 2010, 02:50:46 PM »

Hulle wil die hele roete van George na Knysna omskep in 'n berg fiets roete.

Daar sal baie adrenalien vloei as jy daar deur Thembalethu ry Cheesy
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #28 on: September 15, 2010, 04:20:22 PM »

 Ha Ha

Het al daar rond ge-ploeter met die bike, ook saam met die ou wat die quads uit huur en daar van Rademachers af
in daai omgewing rondry, om een of ander rede hou die mense van Thembalethu nie daarvan nie.
Hulle stel strikke en pak klippe oor die paadjies sodat daar nie gery kan word nie  Scratch
Logged

All things are difficult before they are easy
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #29 on: September 15, 2010, 04:23:56 PM »

Daai ou met die Quads? Dis Gert Stander. Ek het saam met hom destyds daai besigheid begin. Jy sal sien ek is op van die flyers. Cheesy

Hy is nou Brisbane en sy suster Anita run die besigheid. Ek het baie daar rond gery.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #30 on: September 15, 2010, 04:26:00 PM »

 Ha Ha Ha Ha

Geweet jy moes, anders waar het jy die pics van die treinspoor wat so opgevrommel is gekry? Big Grin
Logged

All things are difficult before they are easy
Berm_Rooster
Regular
*
Offline Offline

Posts: 41



« Reply #31 on: September 16, 2010, 07:59:14 AM »

Hoekom reel on nie n treinspoor ride vanaf CBS tot by CX nie?

In herinnering of in protes?
Logged
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #32 on: September 16, 2010, 12:38:56 PM »

Kyk na TR se fotos, daar is nie 'n manier wat jy daar met 'n bike gaan ry nie Eek!
Logged

All things are difficult before they are easy
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #33 on: September 16, 2010, 03:50:49 PM »

Ek het al op 'n treinspoor gery. Dis nie lekker nie.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Berm_Rooster
Regular
*
Offline Offline

Posts: 41



« Reply #34 on: September 16, 2010, 05:10:28 PM »

Geen protes is lekker nie. Julle klom pissies! :pot:
Logged
marcia
Newbie

Offline Offline

Posts: 4



« Reply #35 on: September 23, 2010, 01:33:10 AM »

i'd like to take a train ride  Wink
Logged

lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #36 on: September 23, 2010, 06:25:58 AM »

gelukkig het ek en die gesin die voorreg gehad die trein van george na knysna en terug te ry voor die spoor weggespoel het

ons het in 2002 ook met trein van Worcester na Messina en terug gery, Maandag tot Vrydag, het die sonsverduistering gaan beleef.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #37 on: September 23, 2010, 06:54:50 AM »

Met ons opleiding te Kroonstad het ons van Pretoria tot op Kroonstad met die trein gery - dit was in 1982
Die manne het soveel kaark aangejaag op die trein en met die mense langs die treinspoor, dat ons die laaste troepegroep was wat trein gery het
Daarna het almal met busse gery
 innocent Big Grin - vet pret gewees
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #38 on: September 23, 2010, 08:11:17 AM »

Ek het nog troepetrein gery in 1992. Al die pad tot by Voortrekkerhoogte.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #39 on: September 23, 2010, 04:05:44 PM »

Met ons opleiding te Kroonstad het ons van Pretoria tot op Kroonstad met die trein gery - dit was in 1982
Die manne het soveel kaark aangejaag op die trein en met die mense langs die treinspoor, dat ons die laaste troepegroep was wat trein gery het
Daarna het almal met busse gery
 innocent Big Grin - vet pret gewees


Laat jy my nou dink aan daai trein dae  Smile  Jislaaik ons het baie pret gemaak  Big Grin
Logged

All things are difficult before they are easy
Pages: 1 [2] 3 4   Go Up
Print
Jump to: