Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Duik: scuba...pinicle naby Gordonsbaai.  (Read 2205 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: November 10, 2012, 09:20:48 PM »

Donderdag het ek besluit ek moet slag weer onder water asemhaal. Bespreek toe vir my en my pel Peet plek op 'n boot na bg plek vir vandag ( saterdag) half 12.

Gister oggend vroeg ( Vrydag) bel CC my en vra of ek kan kom help want die een dam se uitloop pyp lewer te min water.

ek gaan halp toe, eers oggend duik om te kyk wat fout is en sien die gatajies is verstop van alge wat dit toegroei. Die middag het ek die 160 mm pyp so meter van die voorpunt af, gaan afsaag en uitgeneem kant toe. maak toe die pyp onder water met 'n stok en borsel skoon en gaan las weer die pyp. my duim nael ook nog met die klip raak geslaan toe ek di epyp weer inslaan in die las in.

2 uur lank  onder water gewees. het toe gewonder of dit nie sommer sou opmaak vir vandag se duik nie maar ek besluit daar moet steeds geduik word.

Maak toe so, ry somerset wes toe en laat my silinders vol maak en ry toe na die hawe van waar ons uit vaar.

die see wat koel, 15 C en die sig was nie wats wonders nie. seker so 5 meter sig, voel my ek het gister in die dam beter sig gehad, maar in elk geval duik si altyd lekker.

Ek het ook to ekans gehad om my "nuwe"canon G 12 met sy ikelite omhulsul te beproef.

hier is paar van die fotos wat ek geneem het.

nudibranch....soort van naak slak



honeycomcoral

 

red sea fan










anemoon




nog 'n nudibranch



nog i anemoon



'n redelik groot rooiaas kop met sy 2 punte wat so on die lug opstaan en 'n seester wat soos 'n hand om dit vat....






min dierlewe gesien, meestal so paar krappe.



klaarmaak tyd na 45 minute




Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #1 on: November 10, 2012, 09:33:17 PM »

Baie mooi fotos lox baie  dankie vir die deel
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #2 on: November 12, 2012, 08:17:49 AM »

Baie mooi Lox. Daai kamera neem baie goeie foto's! Jy maak my jaloers, maar ek gaan hopelik my volgende duik in die Rooi See he!

Sodra ek meer weet van hierdie deel, sal ek jou nooi vir 'n kuier en 'n duik safari by die Rooi See.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #3 on: November 12, 2012, 10:40:55 AM »

Dis nou baie nice!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #4 on: November 12, 2012, 02:05:18 PM »

Baie mooi Lox. Daai kamera neem baie goeie foto's! Jy maak my jaloers, maar ek gaan hopelik my volgende duik in die Rooi See he!

Sodra ek meer weet van hierdie deel, sal ek jou nooi vir 'n kuier en 'n duik safari by die Rooi See.

nou praat jy mos.....ja asb vind meer uit waneer jy lekker in geburger is. ek nou juis saterdag vir 2 van die manne uitgvra daaroor en klink as jy in die hande van die toer operateurs is gaan dit klomp geld kos.

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: