Pages: [1] 2   Go Down
Print
Author Topic: sterre  (Read 4189 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: November 16, 2012, 10:47:57 PM »

eerste keer wat ek 'n nag foto met die kamera neem en dit was die resultaat na so amper 6 munute
die berge is die Brandwacht berge naby Worcester.

die lig aan die regterkant is worester se lig.lig aan linkerkant is by die olof bergh stokery.

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #1 on: November 16, 2012, 10:50:01 PM »

Cool

Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #2 on: November 17, 2012, 03:10:42 AM »

Nice dis een van my projekte vir Des vakansie  om sterre af te neem.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #3 on: November 17, 2012, 06:31:17 AM »

 I agree Good Post!
Logged

RTFM!!!
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #4 on: November 17, 2012, 06:51:36 AM »

dis ook die eerste keer wat ek idt probeer, het nou ook 'n SLR wat bulb funksie het. wonder waarom sal dit lyl of die sterre uit fokus is. ek het die lens sowat 6 minute oopgehad en F4 dink ek en ISO 100. kamera was op stewige 3 poot maar die wind het egwaai, dlak die effense beweging van die wind wat dit kon doen?

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #5 on: November 17, 2012, 07:20:20 AM »

Lox ek dink dis 'stray' lig wat dit doen. Skuif dalk die f-stop op (groter getal) om minder lig in te laat? Die groot ding met nag fotografie is mens moet speel. Ek het 'n ebook gesien wat 'n Suid Afrikaner oor sterre fotografie, dink dit was R160? Sal kyk of ek die link kry.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #6 on: November 17, 2012, 07:22:01 AM »

Hier is sy site: http://starphotography.wozaonline.co.za/
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #7 on: November 17, 2012, 07:34:18 AM »

Hier is ook 'n nice link: http://www.outdoorphoto.co.za/forums/showthread.php?24563-Star-and-star-trail-photography

Kan nie onthou of ek al gevra het nie, wat se kamera het jy gekry?
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #8 on: November 17, 2012, 07:53:12 AM »

Dankie julle ek sal loer.

Jy vra wat se kamera....daar is eintlik meer as een, elkeen vir sy eie doel. Die een wat ek hier gebruik het is 'n Canon EOS 600D. Die Canon G12 gebruik ek vir onderwater en die SX 40 vir wat ek met hom kan doen, onder andere vir sy ekstra lang zoen en ook baie naby vir makro.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #9 on: November 17, 2012, 08:29:44 AM »

Startrails A1  dis iets wat ek ook nog wil doen.

Hoe maak jy om jou shutter so lank oop te hou? 
Op bulb moet jy mos jou vinger op di knoppie hou?
Staan jy stil vir 6min of het jy n ander plan gemaak?
Logged

buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #10 on: November 17, 2012, 08:31:43 AM »

Startrails A1  dis iets wat ek ook nog wil doen.

Hoe maak jy om jou shutter so lank oop te hou? 
Op bulb moet jy mos jou vinger op di knoppie hou?
Staan jy stil vir 6min of het jy n ander plan gemaak?


Ek werk met 'n remote. Jy druk om oop te maak en druk weer om toe te maak. As jy nie shutter het nie sal die gewone shutterknoppie ook seker so werk, maar jy kan vibrasie kry en jou foto bederf.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #11 on: November 17, 2012, 08:32:19 AM »

En natuurlik 'n driepoot  Evil
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #12 on: November 17, 2012, 08:37:05 AM »

O en die fokus is n moeilike een om reg te kry.

Sit autofokus op jou lens af, dit sal op di voorgrond fokus instede van di sterre.
Daarom sal jy sien die berg se fokus is perfek, maar die sterre ni.

Fokus eerder manual op die sterre. Dis soms moeilik want jy kry ni noodwendig die sterre mooi gesien deur die viewfinder nie.   Die "live view" van die d600 kom handig te pas hier.
Maar jy gaan steeds bietjie moet speel en n paar fotos neem voor di fokus reg is.
Logged

lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #13 on: November 17, 2012, 09:00:02 AM »

ja ek het ook romote gebruik wat draadloos is en die 3 poot wat stewig staan en dan het ek ook manual fokus gebruik. dis hoekom ek wonder of die wind nie maar dlak 'n effek op die stweigheid van die kamera gehad het nie al het die wind nie sterk gevoel nie kon dit vir die kamera sterk voel.

dalk is hier iemand wat dit al vervolmaak het en meer raad kan gee. JJ het jy dalk al so iets gedoen?
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #14 on: November 17, 2012, 01:44:53 PM »

lox ek sien jy het dieselfde kamera as ek, 600D? Gebruik ISO 100, dit sal die kwaliteit beter maak.

Jy kan die live view gebruik om te fokus, druk daai rooi knoppie bo regs van die skerm, dan kry jy 'n live preview. Fokus met auto op die helderste ster, en skakel dan ook manual.

Nog 'n ding: het jy die Image Stabilisation afgesit? Dit moet af wees as jy op driepoot is  A1

Wat betref die manual fokus: draai die fokus al die pad in (antikloks soos jy agter die kamera staan) en dan 'n klein bietjie uit vir infinity fokus.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #15 on: December 13, 2012, 11:20:56 AM »

lox julle boere staan mos vroeg op  Smile

http://www.iol.co.za/scitech/science/space/sa-sky-watchers-in-for-a-visual-treat-1.1440303
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #16 on: December 18, 2012, 10:43:10 AM »

Ek het Saterdag saam met Hanno van WD bietjie uitgery na Klipheuwel en hierdie geneem

First quarter moon setting



Dusk and some stars appearing







View towards Cape Town with a plane taking off and the tower on Tygerberg Hill lit by 3 red dots





Looking up



Klipheuwel at night



Orion spinning - the three blue streaks next to each other is Orion's belt



The next two shots show lower vs higher ISO

ISO 100 - longer exposure - longer streaks



ISO 400 - shorter exposure, almost no streaks



Some foreground light painting



Hando doing his thing



Moon about to disappear behind Klipheuwel



That's it folks, thanks for watching  Grin
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #17 on: December 18, 2012, 08:22:40 PM »

Wow Niklaas watse kamera?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #18 on: December 19, 2012, 12:46:09 AM »

Canon 600D
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #19 on: December 29, 2012, 09:53:12 AM »

ek kyk nou eers weer hier op di draad. was erg besig gewees en nog nie weer kans gehad om ( of gemaak ) om sterre af te neem nie.

Dankie vir die raad hierbo genoem. wat sal die rede wees vir ie stabilizer afsit waneer die kamera op 3 poot is?


dankie vir die mooi en interessante fotos by klipheuwel.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1] 2   Go Up
Print
Jump to: