Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Natuurlewe  (Read 7137 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« on: May 26, 2010, 12:29:51 PM »

Vanoggend hierdie in Hermanus (Vermont) geneem



« Last Edit: May 26, 2010, 12:39:12 PM by Martin » Logged
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #1 on: May 26, 2010, 02:19:47 PM »

Bietjie later naby die Botrivier



Logged
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #2 on: May 26, 2010, 06:24:27 PM »



Logged
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #3 on: May 26, 2010, 06:53:33 PM »

Martin, nou kiek jy my lekkerte...die natuur. En om dit te doen moet jy daar kom. En ons ouens wat daar kom het almal dieselfde idees en liefde. Die gehalte van die foto's mag verskil maar die eindresultaat bly dieselfde.

Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #4 on: May 26, 2010, 07:01:50 PM »

Lekker aksiefoto daai JJ  Evil

Mooi fotos Martin, ek hou van die laaste flaminke  Cool
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #5 on: May 27, 2010, 06:00:21 PM »

Logged
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #6 on: May 29, 2010, 11:44:32 AM »

Logged
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #7 on: June 02, 2010, 05:35:15 PM »

Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #8 on: June 02, 2010, 05:36:22 PM »

"Horse's ass"
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #9 on: June 02, 2010, 08:39:28 PM »

Ek het laas jaar hierdie perde by Aba Huab in die rivier gekry. Natuurlik was die woestynolifante op dieselfde dag 'n ongelooflike ervaring maar agterna was die foto's net so treffend.



Logged
Viking
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2065



« Reply #10 on: July 28, 2010, 07:05:52 PM »

Martin my dogtetjie is mal oor daai foto van die perd, sy soek nou so poster.  Wink
Logged

All men die but not all men live.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2711


« Reply #11 on: July 29, 2010, 06:54:00 AM »

Jy mag hom maar 'n poster laat maak vir haar
Ek is nog nie so famous dat ek kopiereg op my goed het nie innocent

Ek is seker dat van die foto plekke dit kan doen?
Logged
J.J.
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 341



« Reply #12 on: August 04, 2010, 11:40:29 AM »

Om poster te print moet jy volle file stuur...van so 4mb...anders mag daar te min pixels wees.
Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #13 on: November 20, 2012, 03:03:29 PM »

Die flaminke is weer in die Swartrivier hier in die Kaap. Sal kyk of ek die naweek my SLR kan vat en nader kom. Verlede week het een reg oor my opgestyg toe ek verbyry.

Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: