Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: R600 000 per dag vir gholfspeler  (Read 965 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« on: January 15, 2013, 12:01:45 PM »

Die gholfspeler, Rory McIlroy, se loopbaan het nog ʼn kolhou beleef toe hy Maandag ʼn massiewe borgskap met Nike beklink het.

McIlroy (23) van Noord-Ierland is die wreld gholfkampioen en enigste aktiewe speler onder 40 wat, naas Tiger Woods, met twee groot titels kan spog, berig die New York Times.

Hoewel die bedrag van die borgskap nie amptelik aangekondig is nie, word berig dat dit ʼn bedrag van $100 miljoen oor vyf jaar behels of $250 miljoen oor tien jaar. Dit werk uit op nagenoeg R600 000 ʼn dag.

McIlroy het tydens ʼn perskonferensie ges Nike word nog altyd met die beste atlete in die wreld assosieer. Dit is ʼn trotse oomblik vir my en dis iets waarna ek al lank na uitsien, het hy ges.
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: