Pages: 1 [2]   Go Down
Print
Author Topic: Canon Powershot SX50HS vs Nikon Coolpix P510  (Read 7122 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #20 on: February 04, 2013, 11:54:10 AM »

This is absolutely terrible!



Surely this picture must be manipulated afterwards also?

And the function can be turned off?

Die foto is terrible omdat dit die verkeerde tyd van die dag was, die objek in die skadu staan met die herder lig agter dit. As jy die motorfiets 5 tree verder in die son gestop het en alle skadu uit die voorgrong gehaal het, kon jy die foto laat werk. Die grootste fout hier is die komposisie en nie die kamera nie.

Just my opinion man.
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #21 on: February 10, 2013, 04:17:25 AM »

OK, toe ek na die twee kameras langs mekaar kyk toe is dit 'n ander storie.

Die Nikon voel cheap terwyl die Canon meer "solid" voel.
Die Canon se skerm swivel oral terwyl die Nikon skerm net op en af kan skuif.
Die GPS funksie (Nikon) is 'n "gimmick". Dit werk nie. Neem soms tot 20 min om homself te vind.
Die Nikon se battery lewe is korter, en met die GPS funksie aan sommer baie korter.
Dan kan die Canon n ekstra flash vat en sy Zoom is heelwat beter.

So ek is nou die eienaar van 'n Canon Powershot SX50HS Cool
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #22 on: February 10, 2013, 06:28:46 AM »

mooi man!
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #23 on: February 10, 2013, 08:26:52 AM »

Baie geluk met jou se nuwe kamera. mag jy ure se genot daaruit put om hom te gebruik en ek glo jy gaan baie mense baie jaloers maak. ek is so een 5 de jaloers want ek het die SX40 wat seker vier 5 des van die sx 50 is?
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #24 on: February 10, 2013, 08:36:46 AM »

Geluk man.

Hopelik werk die beach cam nou meer gereeld............. Wink

 
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #25 on: February 10, 2013, 12:36:32 PM »

Om julle 'n idee te gee...

50X Zoom. Sommer so uit die hand uit. Ek was bekommerd oor hoe stabiel die beeld sal wees op daai zoom sonder 'n tripod, maar dis heel ok. Ek het hierdie sommer so gou ge-"happy snap"!

1. Sommer so van die deck af.
2. Die selfde huis voor ons se deur handvatsel (50X zoom).
3. 'n Ander algemene foto van die deck af.
4. 50X Zoom Cool
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #26 on: February 10, 2013, 01:49:44 PM »

Bliksem.................die ding gee die woord ZOOM nuwe betekenis  Shocked

Sal ongelooflike foto's op die strand kan afneem..... innocent
Logged

lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #27 on: February 10, 2013, 02:27:04 PM »

Bliksem.................die ding gee die woord ZOOM nuwe betekenis  Shocked

Sal ongelooflike foto's op die strand kan afneem..... innocent

jy sal iemand op 1 km kan afneem en sy/haar gesig herken.
met my 40 x zoom het ek dit reggekry op so 700 meter.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #28 on: February 10, 2013, 05:36:54 PM »

Wow, dis nice zoom. En soos Oppie se....  Plotting...
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Pages: 1 [2]   Go Up
Print
Jump to: