Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: My naam is...........  (Read 1554 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« on: February 01, 2013, 11:14:22 PM »

‎'n Trotse jong Gautengse mamma sien haar enigste seuntjie af by sy skool vir sy eerste skooldag.

'Wees 'n goeie seuntjie, my goggatjie! Dink baie aan Mammie, Soetlappie! Wag vir Mammie by die hek, my skattebolletjie!

Mammie is baie lief vir jou, onthou dit Liefling!"

Teen die einde van die skooldag wag sy vir hom by die hek.

'En wat het my sterretjie geleer op sy eerste dag by die skool?'

Seuntjie: "Ek het geleer dat my faarken naam Hendrik is."
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #1 on: February 04, 2013, 09:24:30 AM »

 Smile Smile Smile Smile
Logged

buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #2 on: February 04, 2013, 10:34:30 AM »

Ek dog dis "Kykdaar" en "SoppiKoppi"  Wink
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarr
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #3 on: February 04, 2013, 02:27:50 PM »

 Ha Ha
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: