Welcome,
Guest
. Please
login
or
register
.
1 Hour
1 Day
1 Week
1 Month
Forever
Login with username, password and session length
Home
Help
Search
Login
Register
News
:
Natuurkind se Blog -
kliek hier!
The Road Less Travelled
⇒
Life, the Universe and Everything Outdoors
⇒
Jokes!
⇒
Byname - verduidelik...
Pages: [
1
]
2
Go Down
« previous
next »
Print
Author
Topic: Byname - verduidelik... (Read 28425 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
Byname - verduidelik...
«
on:
February 05, 2013, 01:21:53 PM »
Ek is so kalm soos 'n dagga walm.........of ek is nou.....amper.....dalk.....
*rockspider woord vir "chillax"*
«
Last Edit: February 05, 2013, 01:55:00 PM by Trailrider
»
Logged
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Varsity Cup 2013
«
Reply #1 on:
February 05, 2013, 01:29:49 PM »
Rockspider? Ooooo die laaste ding wat ons op die forum nodig het is nog 'n woord wat iemand kan ontstel!
BTW - julle gebruik woorde daar in die Noorde - damduiker en papgooier - verduidelik bietjie vir my die definisies van dit?
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
Re: Varsity Cup 2013
«
Reply #2 on:
February 05, 2013, 01:33:09 PM »
Se jy. Jy is die meester bynaam gebruiker op die forum..........
Logged
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Operator
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 6905
Re: Varsity Cup 2013
«
Reply #3 on:
February 05, 2013, 01:42:04 PM »
Kom nou manne..............hierdie thread gaan oor Varsity rugby.
Begin 'n topic in die comedy section vir hierdie gesprekke
Logged
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
Re: Varsity Cup 2013
«
Reply #4 on:
February 05, 2013, 01:43:21 PM »
Logged
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Byname - verduidelik...
«
Reply #5 on:
February 05, 2013, 01:55:35 PM »
Done.
Nou toe. Wat is daai goed Fourie? Wie sou dit beskryf?
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rustyb
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 6677
Re: Byname - verduidelik...
«
Reply #6 on:
February 05, 2013, 05:29:26 PM »
From the Urban Dictionary
rock spider
A term used to refer to a paedophile. In common usage within correctional facilities. Derived from the analogy that a paedophile, like a rock spider, is always getting into little cracks. Crass and vulgar, I know, but there it is.
Logged
If you sow honesty, you will reap trust
Rustyb
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 6677
Re: Byname - verduidelik...
«
Reply #7 on:
February 05, 2013, 05:35:04 PM »
A dam duiker is normally someone who grew up in the platteland or inland. There was no sea to swim in, only dams.
Logged
If you sow honesty, you will reap trust
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
Re: Byname - verduidelik...
«
Reply #8 on:
February 05, 2013, 06:55:18 PM »
Quote from: Rustyb on February 05, 2013, 05:29:26 PM
From the Urban Dictionary
rock spider
A term used to refer to a paedophile. In common usage within correctional facilities. Derived from the analogy that a paedophile, like a rock spider, is always getting into little cracks. Crass and vulgar, I know, but there it is.
It was (maybe still) used by coastal dwellers as a derogatory remark about "in-landers" transvalers and vrystaters etc.
Logged
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Byname - verduidelik...
«
Reply #9 on:
February 05, 2013, 08:24:06 PM »
Quote from: Fourie on February 05, 2013, 06:55:18 PM
Quote from: Rustyb on February 05, 2013, 05:29:26 PM
From the Urban Dictionary
rock spider
A term used to refer to a paedophile. In common usage within correctional facilities. Derived from the analogy that a paedophile, like a rock spider, is always getting into little cracks. Crass and vulgar, I know, but there it is.
It was (maybe still) used by coastal dwellers as a derogatory remark about "in-landers" transvalers and vrystaters etc.
Rock Spider?
Nope. In my 40 jaar het ek nog nooit gehoor dat 'n Afrikaanse persoon dit teenoor 'n ander gebruik nie. Ek weet wel dat Engels sprekendes dit neerhalend gebruik teenoor Afrikaners, amper soos die woord Dutchman.
Dis die damduiker en papgooier byname waarmee ek nie bekend is nie.
Ons kus bewoners noem die binnelanders (eintlik net die Transvalers, nie die ander nie) Sopkoppies / Kydaars / Vaalpense ens. (Ook "Tuislanders" destyds met die "T" registrasies
) Maar dis algemene byname en die bedoeling is minder gemeen as "Dutchman" byvoorbeeld. Ek weet die Vrystaters word Blikore genoem, maar dis bitter raar en dis in mening glad nie neerhalend nie. Meer 'n groepsverwysing. Kapenaars hou oor die algemeen van Vrystaters.
«
Last Edit: February 05, 2013, 08:29:04 PM by Trailrider
»
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Byname - verduidelik...
«
Reply #10 on:
February 05, 2013, 08:41:19 PM »
Daar was 'n bespreking oor die byname op FB nou die dag. Ek ken meeste, soos Zef, Fieta, Tappid/t (Blou Bul was baie genoem
) ens. Maar dis die mense van die Noorde wat vorendag gekom het met woorde wat ek glad nie bekend is mee nie.
Turftone / Turfjakkals
Kanaalape / Kanaalbaber
Damduikers
Papgooiers
Bokslagters (Klerksdorp?)
Olietoon
Daar was ook lang besprekings van waar / watter buurte die soorte voorkom en watse karre hulle ry, maar dis 'n ander bespreking.
Ek wil net graag weet wat die goed beteken. Damduiker het ek nou, thanks Rusty
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Umdani
Forum Furniture
Offline
Posts: 2270
Re: Byname - verduidelik...
«
Reply #11 on:
February 06, 2013, 06:04:23 AM »
Die verduideliking van "Damduiker" klink heel logies. Ek het die naam egter sowat 20 jaar gelede toe ek op Malmesbury aangekom het leer ken in die vorm van 'n boer daar, Tienie Bester. Hy is onlangs oorlede, maar was in sy jongdae bekend as die ou van die omgewing wat sy bure se suigpyp probleme opgelos het. 'n Waterpomp wat op die wal van 'n rivier of dam staan het 'n suigpyp met 'n voetvalve ("voetwelf") onderaan wat sorg dat die pyp altyd vol water is. As daar iets in die valve vassit ('n klip of gras) moet jy met groot moeite die swaar pyp optrek om die ding skoon te maak. Tienie is die ou wat waterskilpaaie, maalgate, slyk, paddas en bruin water getrotseer het om die ding onder die water te gaan skoonmaak. Vandaar sy naam... Tienie Damduiker. Vra vir enigiemand wat langer as 10 jaar daar rond woon. Hulle sal hom ken of minstens weet van hom. Ek het hom gewoonlik Vrydagmiddag by die Druiwetros gesien. Daar is mos party boere vir wie die KWV kwota eenvoudig te min is.
Die hele Rockspider/ sopkoppie/ kyda pa, kyda ma ding kom van Durban af. Die biologiese ma van my kinders is van daai wereld en dalk ietwat meer Engels as Rusty. Ek het dit by my haar familie gehoor en julle weet dit dalk maar die "Rockspider" is regtig baie erg neerhalend. Daar is 'n anti "boer" gevoel daar wat in sommige kringe so erg is soos met die boereoorlog. Dit hang natuurlik af in watter kringe jy beweeg. By Kings Park hoor jy baie Afrikaans en daar is geen "gevoel" nie. As jy egter op 'n Saterdagoggend by een van die privaatskole se sokkerwedstryd kom is dit 'n totaal ander storie. 'n Ou met 'n snor soos myne word skeef aangegluur nog voordat jy jou mond oopmaak. As jy enigsins 'n woord uitspreek met 'n "G" (Gee) en dit nie as "gh" of "h" uitspreek nie gee hulle pad om jou asof jy in jou broek gepoef het. Sopkoppie is minder "derogative" en meer van 'n grap. Soos dit mos maar met ons Afrikaners is hou ons daarvan om die bakkie onder die blad vas te knyp as ons ry. So hou ons ook daarvan om die laaitie op die skouers te dra. Elke keer as jy dan by 'n deur kom buk jy effens en sê "sopkoppie". (Pasop vir kou kop)! Ek weet dis ou nuus vir julle maar ek vertel dit breedvoerig bloot omdat ek dit as 22 jarige boerseun leer ken het toe bitter min mense in die Kaap enigsins geweet het van die bestaan daarvan.
Natruurlik het dit ontstaan as gevolg van die Transvalers se toestroming na plekke soos Margate oor Kersfees en Paasnaweke. Dit is dan natuurlik vir die kinders wat op hul pa's se skoures sit 'n wonderlike ding om Rikshas, "toy trains", oopdak karre en mooi tannies met min klere te sien. Vandaar die opgewonde "kyda Pa!" Ook maar 'n joke.
Die Afrikaners is darem ook gladnie heeltemal onskuldig nie. Ons ken mos almal vir Rooinek en Sout***!. Soos ons nou al pelle gemaak het en selfs 'n vryery begin het wat my Oupa in sy graf laat omdraai het word die byname minder agresief en as haatspraak uitgespreek.
Die baie bekende "K" woord se status as taboo het nou hoër geskuif as enigiets onder 'n rok uit! Ek het egter 'n donkerkleurige kleurling wat by my gewerk het toe ek huis gebou het op Malmesbury wie se naam "K@ff'r" is. Almal het hom so genoem. Sy vrou ook! Ek verander die spelling so dat dit nie raakgegoogle kan word nie.
«
Last Edit: February 06, 2013, 06:07:03 AM by Umdani
»
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Byname - verduidelik...
«
Reply #12 on:
February 06, 2013, 06:40:32 AM »
Ek het ook die Rockspider ding as 'n belediging, en soos ek se, ek het nog nie Afrikaners dit teenoor mekaar hoor gebruik nie. So Fourie jou idee dat dit 'n Kaapse ding is, is definitief verkeerd. Dis 'n Engels vs Afrikaans ding.
Maar nou weet ek nog steeds nie van die nie:
Quote from: Trailrider on February 05, 2013, 08:41:19 PM
Turftone / Turfjakkals
Kanaalape / Kanaalbaber
Papgooiers
Bokslagters (Klerksdorp?)
Olietoon
Rooibok / Fourie / Prins / JC of enige een van die Noorde moet dit vir my verduidelik asb.
Die wat op FB is kan op Anton Goosen se blad gaan kyk. Die bespreking was daar. Hy het alternatiewe name vir "Zef" gesoek. Dis die goed wat opgeduik het.
«
Last Edit: February 06, 2013, 06:42:13 AM by Trailrider
»
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Umdani
Forum Furniture
Offline
Posts: 2270
Re: Byname - verduidelik...
«
Reply #13 on:
February 06, 2013, 06:52:34 AM »
Kanaalaap is iets wat ek daar in Clanwilliam se wereld teen die kanaal gehoor het. Die boere in die dorre streke noem die besproeingsmanne teen die kanaal Kanaalape. Hier is 'n paar ouens hier om my wat my herinner aan daai namakwalanners in voorkoms en hulle raak vir my dan sommer kanaalape. Ander is weer goed soos "Boskabouter", "Veldlikkewaan" of Bospalookas. Laasgenoemde is hier baie van. Dis die plaaslike vorm van 'n "Milrite". 'n Man van vele ambagte!!
Logged
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
Re: Byname - verduidelik...
«
Reply #14 on:
February 06, 2013, 07:35:49 AM »
Quote from: Trailrider on February 06, 2013, 06:40:32 AM
Ek het ook die Rockspider ding as 'n belediging, en soos ek se, ek het nog nie Afrikaners dit teenoor mekaar hoor gebruik nie. So Fourie jou idee dat dit 'n Kaapse ding is, is definitief verkeerd.
Ek het gese "coastel dweller" - moes seker spesifiseer het dat die uit KZN kom. EK het nie gese dis uit die kaap nie
Dis 'n Engels vs Afrikaans ding.
Maar nou weet ek nog steeds nie van die nie:
Quote from: Trailrider on February 05, 2013, 08:41:19 PM
Turftone / Turfjakkals
Kanaalape / Kanaalbaber
Papgooiers
Bokslagters (Klerksdorp?)
Olietoon
Rooibok / Fourie / Prins / JC of enige een van die Noorde moet dit vir my verduidelik asb.
Die wat op FB is kan op Anton Goosen se blad gaan kyk. Die bespreking was daar. Hy het alternatiewe name vir "Zef" gesoek. Dis die goed wat opgeduik het.
Gaan lees weer
Logged
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Byname - verduidelik...
«
Reply #15 on:
February 06, 2013, 07:39:53 AM »
Chillax!
Verduidelik liewer wat is daai ander goed.
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
JC
Sr. Member
Offline
Posts: 1453
Re: Byname - verduidelik...
«
Reply #16 on:
February 06, 2013, 08:02:30 AM »
Papgooier is 'n term wat soms neerhalend, soms grappenderwys gebruik word vir 'n varswater hengelaar (of dan seker meer spesifiek 'n dam hengelaar). Dit verwys na die ingooi of "cast" van die lyn met die (deesdae baie gespesialiseerde) pap aas mengsel aan die hoek.
Kyk nou net - selfs die visse hierbo laaik hulle pap kwaai.............
Logged
GRyPH
Sr. Member
Offline
Posts: 1528
Some things can't be done cautiously!
Re: Byname - verduidelik...
«
Reply #17 on:
February 06, 2013, 08:04:35 AM »
Ek ken nie rerig die name nie. Maar as ek moet raai sou ek se:
Turftone. Iemand uit Pta noord/wolmer? Dis turf area daardie. As jy nie turf ken nie, dis grond wat n fkkp is om op te bou. Bars huise uitmekaar. Wolmer is die rerig arm deel van Pta.
Papgooier. Kan dalk n visvang ding wees. Binnelanders gooi mos met "pap" aan die hoek en die mense teen die kus sien neer daarop. (Edit: JC was net bietjie vinnig vir my daar)
Olietoon. Sasolburg miskien? Iemand wat op n olieboor werk?
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
Offline
Posts: 26585
Die Bergie...
Re: Byname - verduidelik...
«
Reply #18 on:
February 06, 2013, 08:14:49 AM »
Ek het vermoed papgooier moet so iets wees, maar ek wou nie assume nie. Ek vra liewer hier waar ek nie my naam kan gat maak nie (net soos ek nie kan vet
word
nie
)
As julle ook nie die ander goed ken nie voel ek darem nie so agter die klip nie. Dis duidelik nie algemeen nie.
Ek wonder nog oor die "Bokslagters" ding. En spesifiek na die Klerksdorp verwysing.
Baie van die name blyk te verwys na plek of areas.
«
Last Edit: May 02, 2015, 09:50:23 AM by Trailrider
»
Logged
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Prins
Forum Furniture
Offline
Posts: 3331
Re: Byname - verduidelik...
«
Reply #19 on:
February 06, 2013, 05:25:30 PM »
Bokslagters verwys na ouens wat met gewere, Klipdrift en Coke agter op 'n bakkie bokke "poach" .
Die Klerksdorp deel het ek nog nooit gehoor nie.
Papgooiers kom van die kusprovinsies waar die kushengelaars reken hulle is verhewe bo daai ouens wat naweke by die dam sit en met pap visvang. In die binneland is dit partyplekke 'n baie gewilde tydverdryf, maar die seehengelaars dink (verkeerdelik) daar is niks skill aan verbonde nie.
Logged
RTFM!!!
Pages: [
1
]
2
Go Up
Print
« previous
next »
Jump to:
Please select a destination:
-----------------------------
Life, the Universe and Everything Outdoors
-----------------------------
=> General Discussion
=> Jokes!
===> General Sport
-----------------------------
On the road less travelled
-----------------------------
=> Vakansie Fotos / Travel Reports
===> Social Threads
=> Kampeer plekke en ander Bestemmings
=> Geocaching
===> Trackables
===> The Road Less Travelled Challenges
=> Under the sea
=> Fotografie / Photography
===> Voëls
-----------------------------
Services and classifieds for members
-----------------------------
=> Moenie dit mis nie!
-----------------------------
Admin
-----------------------------
=> Admin
Loading...