Pages: 1 [2]   Go Down
Print
Author Topic: Byname - verduidelik...  (Read 22895 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #20 on: February 06, 2013, 05:34:15 PM »

Daar is visvang en hengel.

Ouens wat se stokke rond staan terwyl hulle sit suip terwyl die wors op die "gloei" brand, hulle is seker "papgooiers" Evil

Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #21 on: February 06, 2013, 06:21:39 PM »

Mens kan sien jy is 'n visvoet. Weet faarkaal van papgooi nie..... Loco

Ek drink by die huis. Nie bang vir my vrou nie.
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #22 on: February 06, 2013, 06:24:58 PM »

Dan is jy seker nie 'n papgooier nie. Smile

En ek ook nie! Head Bang

Dankie tog! Cool En thanks vir die kompliment! A1
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #23 on: February 06, 2013, 06:27:15 PM »

Waar is Robbie op die foto hier bo heen? het hy die braaitang op die agterflap van die bakkie neergesit om 'n foto te gaan neem? Ha Ha Ha Ha Ha Ha Ha Ha

http://www.youtube.com/watch?v=LQVa3isBt8Y
Logged
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #24 on: February 06, 2013, 06:33:15 PM »

Check daai crocks!!!!! Evil
Logged
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #25 on: February 06, 2013, 06:33:35 PM »

Dan is jy seker nie 'n papgooier nie. Smile As 'n papgooier 'n vars water hengelaar is dan is ek 'n papgooier

En ek ook nie! Head Bang

Dankie tog! Cool En thanks vir die kompliment! A1 WTF? Waar komplimenteer ek jou? Ek sal dit onmiddelik moet stop....

Ek weet niks van see hengel nie.......nog nooit probeer nie.
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #26 on: February 06, 2013, 06:35:54 PM »

Hallo. Ek is Fourie. Ek is 'n papvreter en -gooier en trots daarop........   Big Grin

Djirre ma djille is snaaks! Ek gaan nou onmildelik 'n wyn gooi! Ha Ha
Logged
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #27 on: February 06, 2013, 06:41:50 PM »

Hallo. Ek is Fourie. Ek is 'n papvreter en -gooier en trots daarop........   Big Grin

Djirre ma djille is snaaks! Ek gaan nou onmildelik 'n wyn gooi! Ha Ha

hahahaha....ek sal jou kom dankie se daar in Marloth......
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #28 on: February 06, 2013, 08:21:22 PM »

Hoe lekker lag ek nou... Smile

Shame, arme Fourie sit in Ghana en nou loop hy ook sommer deur. Dit terwyl boktrol die gemoedere so opgejaag het. Evil

Fourie jy moet maar kom kuier. Die Pikkewyne hier like van vis vang. Pasop net vir die hoeke! Eek!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #29 on: February 07, 2013, 12:34:48 PM »

Check hoe lekker gooi ons pap  Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #30 on: February 07, 2013, 12:36:22 PM »

 Bosveld papgooiers Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #31 on: February 07, 2013, 01:25:46 PM »

Die ou wat ingeloop het om die foto te neem het seker een van daai "waterblommietjie-pluk wetsuits" aangehad. Geen nugter mens - behalwe Tienie Damduik natuurlik - sal daai groen slykwater in aanraking met sy vel laat kom nie. Verder lyk dit heel lekker! Smile

Dis seker laas winter se foto. Julle het mos baie reen gehad en op die oomblik behoort die veld darem seker groener as die damwater te wees! Big Grin

Rooibok, Jy lyk vir my 'n bietjie onneri prop! Ha Ha
« Last Edit: February 07, 2013, 01:29:07 PM by Umdani » Logged
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #32 on: February 07, 2013, 04:08:06 PM »

Rooibok, Jy lyk vir my 'n bietjie onneri prop! Ha Ha

 Kumbaya
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #33 on: February 07, 2013, 04:20:58 PM »

Is daai jou stok met die boulyn op?  smirk
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #34 on: February 07, 2013, 06:28:18 PM »

Is daai jou stok met die boulyn op?  smirk
Ha Ha
Logged

Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #35 on: February 07, 2013, 07:13:27 PM »

Is daai jou stok met die boulyn op?  smirk

lyk ek vir jou soos n ou wat met boulyn sal vang?  Eyebrow..... Evil
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #36 on: February 07, 2013, 07:16:14 PM »

Die ou wat ingeloop het om die foto te neem het seker een van daai "waterblommietjie-pluk wetsuits" aangehad. Geen nugter mens - behalwe Tienie Damduik natuurlik - sal daai groen slykwater in aanraking met sy vel laat kom nie. Verder lyk dit heel lekker! Smile


Die wind waai wal toe...dis so bietjie oppervlak alge. gelukkig het die wind gedraai en anderkant toe gewaai. Water silverskoon.  Cool
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #37 on: February 09, 2013, 10:10:54 AM »

Die hele spul is groen! Ha Ha

Daai daar onder is nie modder nie... Smile


Dit herhinder nogal aan die mis dam op ons plaas. Ons kamp nie daar nie. wag

Eet julle vat julle aan die vis wat daar uit kom? Smile
« Last Edit: February 09, 2013, 04:46:47 PM by Trailrider » Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: 1 [2]   Go Up
Print
Jump to: