Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Budgie  (Read 1009 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« on: February 07, 2013, 12:15:34 PM »

Die outjie hoor 'n oom verkoop budgies. Hy suiker af na die oom en vra wat vra hy per budgie.
R5, s die oom.

Ek wil asb daai bloue h oom.

Luister Boet, die hele hok is vol budgies en almal is R5. Ek gaan nie die bloue probeer vang nie. Jy sal maar die eerste een wat ek vang moet vat.
 
 
Die outjie hou aan hy wil die bloue h. Hy sien die oom begin hom vererg en s: Ek sal oom betaal wat my pa vir 'n skaap betaal.

Baie vinnig gryp die oom sy vangnet en met 'n groot gesukkel vang hy die bloue. In die proses skryf hy 'n paar ander budgies af. Hy sit die budgie in 'n papiersakkie met gaatjies en gee vir die outjie.
 
Hoeveel betaal jou pa vir 'n skaap?

R35 per kilogram oom. Sal oom asb vir my die budgie weeg?
 
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: