Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Kinders dink partykeer op hulle voete.  (Read 1168 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« on: February 08, 2013, 03:51:28 PM »

Vanaf Wegsleep forum:   Ha Ha Ha Ha

Kinders dink partykeer op hulle voete.
Ek het my kinders maar laat in die lewe gekry en die ou bleskop dra nou nie juiis by tot 'n verskriklik jeugdige voorkoms nie.  Toe my bulletjie so 9 jaar oud was (hy word nou 13) gaan haal ek hom eendag by die skool. Hy staan toe langs een van sy maters en die se mammie staan by hulle (so jong dingetjie van seker so 25 odd met sulke mooi lang blonde lokies....).
Sal die matertjie nie vir my knaap s hier is jou oupa nie. My knaap haak toe sommer af " dis nie my oupa nie, dis my pa, maar my pa het nie gejeuk toe hy jonk was nie".  Mense, wens julle kon sien hoe het daai mammie bloedrooi gebloos, haar knaap gegryp en skoonskip gemaak..
My knaap het daai aan sommer 'n groot stuk biltong gekry vir daai mooi opmerking...
Logged

RTFM!!!
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: