Trailrider
|
|
« Reply #20 on: February 06, 2013, 05:34:15 PM » |
|
Daar is visvang en hengel. Ouens wat se stokke rond staan terwyl hulle sit suip terwyl die wors op die "gloei" brand, hulle is seker "papgooiers"
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
|
« Reply #21 on: February 06, 2013, 06:21:39 PM » |
|
Mens kan sien jy is 'n visvoet. Weet faarkaal van papgooi nie..... Ek drink by die huis. Nie bang vir my vrou nie.
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #22 on: February 06, 2013, 06:24:58 PM » |
|
Dan is jy seker nie 'n papgooier nie. En ek ook nie! Dankie tog! En thanks vir die kompliment!
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Umdani
|
|
« Reply #23 on: February 06, 2013, 06:27:15 PM » |
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Umdani
|
|
« Reply #24 on: February 06, 2013, 06:33:15 PM » |
|
Check daai crocks!!!!!
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
|
« Reply #25 on: February 06, 2013, 06:33:35 PM » |
|
Dan is jy seker nie 'n papgooier nie. As 'n papgooier 'n vars water hengelaar is dan is ek 'n papgooierEn ek ook nie! Dankie tog! En thanks vir die kompliment! WTF? Waar komplimenteer ek jou? Ek sal dit onmiddelik moet stop.... Ek weet niks van see hengel nie.......nog nooit probeer nie.
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
Umdani
|
|
« Reply #26 on: February 06, 2013, 06:35:54 PM » |
|
Hallo. Ek is Fourie. Ek is 'n papvreter en -gooier en trots daarop........ Djirre ma djille is snaaks! Ek gaan nou onmildelik 'n wyn gooi!
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
|
« Reply #27 on: February 06, 2013, 06:41:50 PM » |
|
Hallo. Ek is Fourie. Ek is 'n papvreter en -gooier en trots daarop........ Djirre ma djille is snaaks! Ek gaan nou onmildelik 'n wyn gooi! hahahaha....ek sal jou kom dankie se daar in Marloth......
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #28 on: February 06, 2013, 08:21:22 PM » |
|
Hoe lekker lag ek nou... Shame, arme Fourie sit in Ghana en nou loop hy ook sommer deur. Dit terwyl boktrol die gemoedere so opgejaag het. Fourie jy moet maar kom kuier. Die Pikkewyne hier like van vis vang. Pasop net vir die hoeke!
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Rooibok
|
|
« Reply #29 on: February 07, 2013, 12:34:48 PM » |
|
Check hoe lekker gooi ons pap
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Rooibok
|
|
« Reply #30 on: February 07, 2013, 12:36:22 PM » |
|
Bosveld papgooiers
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Umdani
|
|
« Reply #31 on: February 07, 2013, 01:25:46 PM » |
|
Die ou wat ingeloop het om die foto te neem het seker een van daai "waterblommietjie-pluk wetsuits" aangehad. Geen nugter mens - behalwe Tienie Damduik natuurlik - sal daai groen slykwater in aanraking met sy vel laat kom nie. Verder lyk dit heel lekker! Dis seker laas winter se foto. Julle het mos baie reen gehad en op die oomblik behoort die veld darem seker groener as die damwater te wees! Rooibok, Jy lyk vir my 'n bietjie onneri prop!
|
|
« Last Edit: February 07, 2013, 01:29:07 PM by Umdani »
|
Logged
|
|
|
|
Rooibok
|
|
« Reply #32 on: February 07, 2013, 04:08:06 PM » |
|
Rooibok, Jy lyk vir my 'n bietjie onneri prop!
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
|
« Reply #33 on: February 07, 2013, 04:20:58 PM » |
|
Is daai jou stok met die boulyn op?
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
|
Rooibok
|
|
« Reply #35 on: February 07, 2013, 07:13:27 PM » |
|
Is daai jou stok met die boulyn op? lyk ek vir jou soos n ou wat met boulyn sal vang? .....
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Rooibok
|
|
« Reply #36 on: February 07, 2013, 07:16:14 PM » |
|
Die ou wat ingeloop het om die foto te neem het seker een van daai "waterblommietjie-pluk wetsuits" aangehad. Geen nugter mens - behalwe Tienie Damduik natuurlik - sal daai groen slykwater in aanraking met sy vel laat kom nie. Verder lyk dit heel lekker! Die wind waai wal toe...dis so bietjie oppervlak alge. gelukkig het die wind gedraai en anderkant toe gewaai. Water silverskoon.
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #37 on: February 09, 2013, 10:10:54 AM » |
|
Die hele spul is groen! Daai daar onder is nie modder nie... Dit herhinder nogal aan die mis dam op ons plaas. Ons kamp nie daar nie. Eet julle vat julle aan die vis wat daar uit kom?
|
|
« Last Edit: February 09, 2013, 04:46:47 PM by Trailrider »
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
|