Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Kool  (Read 1211 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« on: February 12, 2013, 10:00:46 PM »

n Man wat by Fruit & Veg werk is besig om appels uit te pak en n vrou benader hom.
"Ekskuus meneer, weet jy waar die kool is?"
"Ons het op die oomblik nie kool nie mevrou maar ons sal more kool he."
So 5 minute later hoor hy weer n stem, "Meneer waar is die kool??".
Hy antwoord weer, "Ons het nie kool nie mevrou."
Na so rukkie tik sy aan sy skouer en vra, "Ek kry nie die kool nie??!"
Hy is nou duidelik afgepis en se, "Mevrou, kan mevrou my net 3 vrae beantwoord. Hoe spel mens kat in katastrofies?
"K...A....T." antwoord sy. "Hoe spel mens hond in hondsdolheid?" "H....O....N... .D."
"Nou mevrou laastens. Hoe spel mens faark in kool"?
"Daar is nie faark in kool nie?"
"Nou presies daar is nie Faarkinkool nie!"
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: