Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Gatiepie  (Read 1238 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« on: February 12, 2013, 10:03:08 PM »

Gatiep en Meraai is oppad fliek toe. Langs die pad sien Gatiep 'n hoender veby hol. Hy vang toe die hoender.
By die fliek gekom vra hy vir Meraai, "Nou wat mak ek nou met die blerrie hoenatjie?"
Meraai se: "Ney da's mos plek voor in djou broek! Sittie hoenatjie ma da in."
So sit die twee nou innie fliek en begin die hoenatjie benoud raak. Gatiep mak toe sy gulp oop soelat die hoenatjie kan lug kry. Langs Gatiep sit nog 'n girltjie en ha ou.
"Kykie langsan!" se sy, "Die bra se flaai is oop!"
"So what?" se die ou, "Djy het mos al baie oop flaais gesien!"
"Dja, ma di bra se deng stiek by sy flaai uit!"
"Get real!" se hy, "Djy het mos al baie denge gesien, whats the problem?"
"Djirre!" se sy, "Maar di bra se deng vriet my popcorn man!
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: