Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: babas  (Read 1227 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: April 25, 2013, 09:10:59 PM »

Sannie (6) kom by huis van skool af na haar eerste gesinsvoorligtingklas. Haar ma vra belangstellend hoe het dit gegaan.
 
"Ek skaam my morsdood," antwoord Sannie. "Koos hier oorkant s dat 'n ooievaar die babas bring. Annie s dat jy 'n baba in die kinderhuis kan koop. Piet s jy kry babas by die hospitaal."
 
"Maar Sannie dis tog nie iets om jou dood te skaam nie," s haar ma laggend.
 
"Nee, maar ek durf nie vertel dat ons so arm is dat Pappa my self moes maak nie!"
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: