Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: sommer 'n paar kleur fotos  (Read 4510 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: May 22, 2013, 08:27:50 PM »

hier is paar fotos wat ek kleur omgeruil het.
ek het netnou gou met die honne gaan stap en toe sommer die kamera saam gevat. was al swak lig en was bewolk ook.
aan die begin het ek brandweer rooi gekies.
en toe gekies dat groen moet rooi wees.
die eerste kiekie kom toe so uit


al die groen het rooi geraak.



hierdie foto is in die wingerd geneem op vivid verstelling



en toe stel ek weer dat groen moet rooi raak



die berg se groen lyl toe so



toe wil ek i rooi maan afneem en dit lyk so




en die wolke was seker ook die maan se kleur want toe kom dit so uit



die blom is gekies om sy kleur te hou en die res wit en swart




die vyeboom het net groen en geel blare en sy groen het rooi geraak en lyk nou soos mooi herfs kleure

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: May 23, 2013, 08:49:20 AM »

Was dit met jou Canon?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #2 on: May 23, 2013, 08:51:50 AM »

Watter een van sy Canons  Smile

Ek weet my pa se S2 kon ook sulke goed doen.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #3 on: May 23, 2013, 08:59:38 AM »

Die een wat ek ook het. Hope
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #4 on: May 23, 2013, 09:52:52 AM »

 Smile
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #5 on: May 23, 2013, 01:58:03 PM »

Ja TR die canon SX 40

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #6 on: May 23, 2013, 02:00:52 PM »

Ek het nou die SX50 maar dit kan nie baie anders wees nie. Waar sit die funksie? Lyk my ek speel te min.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #7 on: May 23, 2013, 03:02:16 PM »

Quote
Yes, the SX50 has color accent. Can be found on page 98-99 of the manual.
innocent


http://www.dpreview.com/forums/post/50345459
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #8 on: May 23, 2013, 03:09:47 PM »

 Smile A1
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #9 on: May 23, 2013, 05:42:47 PM »


bo op is die verstellings vir auto en ander goed. die een is scn = scenery en 'n ander een is met so 2 kringe gemerk wat amper lyk soos fisheye. onder hom soek jy waneer jy func druk vir color accent vir een kleur hou en ander wit en swart en die een langsaan is color swap waar jy kies om een kleur met ander kleur te vervang.


mens moet maar aanhou speel anders vergeet jy al die verstellings
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: