Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: hond  (Read 952 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: May 31, 2013, 04:47:07 AM »

n Man loop in die park waar hy 'n vrou op 'n bank sien sit met 'n hond wat langs haar l. Hy is baie lief vir honde en wil die hond streel, maar eers vra hy haar: "Mevrou, byt jou hond?"

"Nee, my hond byt nie."

Die man vryf oor die hond se kop, maar die dier hap sy hand dat die bloed loop. Woedend skree hy vir die vrou: "Ek dog jy s jou hond byt nie!"

"Hierdie hond,'' s die vrou komkommerkoel, ''is nie my hond nie."
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: