Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: nierstene  (Read 2123 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: May 30, 2013, 06:59:07 PM »

piet is in die hospitaal met nierstene en hy het baie pyn. sy vrou en suentjie van 5 jaar kuie rby hom.

koos lê in die bed langsaan en het ook nierstene gehad. Hy is nou verlig van die pyn want sy niersteen het afgekom en hy voel nou weer perdfris. Koos se vrou en vriendin kuier by hom in besoek tyd. so praat die 2 vriendinne oor nierstene pyne en geboortepyne. so seg koos se vrou die ergste pyn wat sy al gehad het was geboorte gee. nou luister piet se 5 jaar oud laaitie met aandag na wat die 2 anties gesels. so sê die vriendin dat sy het al geboorte gegee en ook nierstene gehad en die nier stene is baie seerder as geboorte pyne, dis seker die ergste seer wat sy van weet. so antwoord piet se laaitie van 5 en sê: "dan het iemand seker nog nie vir tannie op die bal geskop nie.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: June 01, 2013, 09:45:31 AM »

Bwaaaahahahaha!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: