Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Geluk aan pappa GRyPH !  (Read 1651 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Dusty
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 599



« on: June 21, 2013, 12:44:41 PM »

Baie geluk met die geboorte van julle dogtertjie, mag sy vir julle baie vreugde bring   Clap Cheers
Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #1 on: June 21, 2013, 01:52:54 PM »

Baie geluk!
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3325



« Reply #2 on: June 21, 2013, 01:59:15 PM »

Baie geluk Gryph!!

Koop solank 'n haelgeweer..   innocent
Logged

RTFM!!!
Grrrr....
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 120


I am the goddamn Batman!!!


« Reply #3 on: June 21, 2013, 02:47:00 PM »

Geluk ou!
Logged

Milnerton Misfit
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1512


Some things can't be done cautiously!


« Reply #4 on: June 21, 2013, 10:15:02 PM »

Dankie almal, 

janee soos ek in dieander thread ook gese het, eks opsoek na n haelgeweer en n huis met ou plank vloere wat kraak.
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #5 on: June 22, 2013, 09:57:51 AM »

Baie geluk Gryph!

Dit verander jou lewe die kindergoed. Fantastiese ervaring waar selfs laagtepunte met 'n glimlag onthou word.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1512


Some things can't be done cautiously!


« Reply #6 on: June 27, 2013, 10:56:21 AM »

Dag 6 en ons kon darm (vir die eerste keer) so 5 ure se gebroke slaap inkry.

Slaap maak darm n groot verskil, net met die 5 ure se slaap kyk mens weer met nuwe oe na alles.

Saam met die reen wat gisteraand geval het lyk vandag weer splinternuut.
Logged

Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6897



« Reply #7 on: June 27, 2013, 10:59:48 AM »

Veels geluk Pappa Phil   Clap   A1


Die fun and games begin wanneer hulle tande sny.  Wink   Smile Smile Smile Smile
Logged

buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #8 on: June 27, 2013, 11:57:35 AM »

Dag 6 en ons kon darm (vir die eerste keer) so 5 ure se gebroke slaap inkry.

Slaap maak darm n groot verskil, net met die 5 ure se slaap kyk mens weer met nuwe oe na alles.

Saam met die reen wat gisteraand geval het lyk vandag weer splinternuut.

Julle moet maar goed beurte maak, mens raak nogal knorrig as jy konstant min slaap kry.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Grrrr....
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 120


I am the goddamn Batman!!!


« Reply #9 on: June 27, 2013, 04:01:53 PM »

Dag 6 en ons kon darm (vir die eerste keer) so 5 ure se gebroke slaap inkry.

Slaap maak darm n groot verskil, net met die 5 ure se slaap kyk mens weer met nuwe oe na alles.

Saam met die reen wat gisteraand geval het lyk vandag weer splinternuut.

Dag 6 en julle slaap al 5 ure. Julle is flippen lucky!!!
Logged

Milnerton Misfit
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #10 on: June 28, 2013, 09:00:01 AM »

Dag 6 en ons kon darm (vir die eerste keer) so 5 ure se gebroke slaap inkry.

Slaap maak darm n groot verskil, net met die 5 ure se slaap kyk mens weer met nuwe oe na alles.

Saam met die reen wat gisteraand geval het lyk vandag weer splinternuut.

Dag 6 en julle slaap al 5 ure. Julle is flippen lucky!!!

Nice..........tot daai kleintjie besluit om nag en dag om te ruil..................vet pret.......
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: