Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: suid wes afrika  (Read 2877 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: July 11, 2013, 04:44:21 AM »

môre oggend die tyd wil ek ook die pad vat suid wes toe.  klomp plaaswerk vandag nog, sal sien waar is tyd vir inpak. sien julle dan weer oor 3 weke met hopelik baie stories en kiekies.
eers alexanderbaai toe, dan rosh pinha dan ludritz en kolmaskop besoek en vlg week die tyd die woestyn aanpak van aus na meobbaai en kuslangs walvis toe en dan week lank in walvis en henties kuier en die pad terug huis toe vat sesriem en bethanie en hobas langs.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26582


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: July 11, 2013, 07:01:04 AM »

Klink fantasties! Julle gaan daar by ons ou plaas verby. Geniet!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #2 on: July 11, 2013, 07:41:09 AM »

dankie, waar is julle ou plaas?
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3331



« Reply #3 on: July 11, 2013, 08:43:13 AM »

Lox, jy maak my lekker jaloers.

In Hentiesbaai is 'n plek, ek dink sy naam is Stywe Lyne, waar die ouens vis skoonmaak, aas ens koop, en 'n restaurant en kroeg.  Die eienaar is 'n afgetrede predikant.  Praat met hom oor watter dag jy moet gaan kabeljou vang, en waar.  Hy sal baie goeie raad gee. 

Eet gerus sy eisbein, van die beste wat jy kan kry.

geniet die toer.
Logged

RTFM!!!
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4948



« Reply #4 on: July 11, 2013, 11:07:37 AM »

Geniet dit en veilig ry
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #5 on: July 11, 2013, 07:12:57 PM »

dankie julle
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26582


Die Bergie...


WWW
« Reply #6 on: July 11, 2013, 09:14:29 PM »

dankie, waar is julle ou plaas?

In die koppe regs van die pad as jy van Rosh Pinah na Aus ry, so 40km voor Aus. Hochland / Hoogland.

Ek verlang my dood na die plek.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: