Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Facebook Hackers  (Read 1635 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« on: July 30, 2013, 01:02:48 PM »

Middag almal

Vir die van julle wat met my bevriend was op FB, iemand het my ge-hack en klomp porn ge post  Angry Angry Angry Angry Angry Angry Angry

Baie jammer julle almal, het dit hopelik nou uitsorteer.  Hope    Sou julle nog sulke gemors ontvang laat weet my asb. dadelik.

Dankie julle
Logged

All things are difficult before they are easy
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6897



« Reply #1 on: July 30, 2013, 01:05:31 PM »

Dieselfde het met my gebeur
Logged

buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #2 on: July 30, 2013, 01:24:12 PM »

Is dit op jou eie profiel of het iemand jou profiel gekloon?
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #3 on: July 30, 2013, 03:04:34 PM »

Buzz, ek weet nie, is nie slim met die goed nie, ek weet net dit was nie ek nie
Logged

All things are difficult before they are easy
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6897



« Reply #4 on: July 30, 2013, 03:32:39 PM »

Selfde met my.

Mense begin my skielik bel en vra oor die porn wat ek post op my blad en op hulle blad ens.....

Het die post as SPAM gemerk en toe die verdere opsie uitgeoefen en dit by Facebook rapporteer.
Lyk my dis nou weg, of altans Facebook het dit uitgesorteer.

Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #5 on: August 01, 2013, 08:23:22 AM »

Ek sit gister op die lughawe, tussen mense, maak my facebook oop en BAM!!! Smile

Nog nooit my laptop so vinnig toegeklap nie. Smile

Julle skurke. Evil
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6897



« Reply #6 on: August 01, 2013, 08:51:40 AM »

Die porn-posts hou nie op nie.

Ek het nou ook maar my Facebook account gedeactivate.  Is in elk geval nie groot op Facebook nie. rant
« Last Edit: August 01, 2013, 10:11:04 AM by Operator » Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #7 on: August 01, 2013, 09:56:28 AM »

Regtig? Ek het nog niks weer gesien nie.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #8 on: August 10, 2013, 07:08:45 PM »

Ons het weke lank gesukkel met iemand wat my een seun se profiel gekloon en vals boodskappe opgesit het. Dit was 'n helse verleentheid want talle van die huidige vriende en ex- skoolmaats het gedink sy kop het uitehak met al die vieslikhede.

 Toe sluit ek sommer my Twitter en LinkedIn rekeninge- daars baie siek mense daar buite,ai.
 Eek!
 rant
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: