Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: 2013 toer oppad huistoe 9 canon raodhouse en verder  (Read 1150 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: August 29, 2013, 02:18:41 AM »

Ja oppas jy kry hulle enige plek














Die burger en slaai was heerlik en toe loop ons 'n draai om die pad te vat en ja mens moet darem kyk wat is in pandora se boks.
Maak oop die deur en daar lui 'n klok by die kroeg dat almal weet jy het geloer en dan staan daar 'n briefie in dat jy vir almal by die kroeg 'n drankie moet koop.












Lekker geet en ons vat di epad na die visrivier canyon toe. Daar is 'n dispuut of die een en of die Grand Canyon die grootste is, hang af wat bedoel word met grootste en wat die fakore is wat in ag geneem word waneer dit bepaal word.







2 Duitse mans het met hierdie outjie uit Duitsland kom ry om die Visrivier canyon te kom kyk.





Laaste aand by Aussenkhere geslaap langs die Oranje rivier



Die vragmotor het voor ons by 'n padwerke gestaan en wag, toe verlang ons alweer terug na sossusvlei.



Klein Augrabies




Nog 'n koppie wat vir ons indrukwekkend was





nog 200 km dan is is tuis.



en dis dit.
Ons is baie dankbaar om 'n veilige en voorspoedige toer suksesvol kon afl en dat ons Hemelse Vader ons al die pad beskerm en bewaar het. EK is maar altyd skrikkerig om op die pad te gaan.



Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #1 on: September 01, 2013, 10:13:29 AM »

Lox baie dankie vir die deel, baie geniet en verlang nou weer sterk na NAM. 

 Clap Clap Clap Clap Clap Clap Clap Clap Clap Clap Clap Clap
Logged

All things are difficult before they are easy
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #2 on: September 01, 2013, 07:15:04 PM »

Plesier Smidty. Ek dink mens verlang altyd na Suid Wes, daai land het net iets anders wat dit baie aanloklik maak om daar te gaan toer.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: