Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Baie geluk White Stripes!  (Read 1272 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« on: August 15, 2013, 09:46:40 AM »

Mag jy 'n wonderlike en voorspoedige jaar vorentoe h. A1
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #1 on: August 15, 2013, 09:56:10 AM »

baie geluk van my kant af ook, mag dit net goed beter en  beste wees

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6897



« Reply #2 on: August 15, 2013, 10:34:24 AM »

Veels geluk Mr. G !!! A1 A1 A1 A1
Logged

Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3325



« Reply #3 on: August 15, 2013, 11:40:56 AM »

 Congrats Birthday Birthday
Logged

RTFM!!!
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #4 on: August 15, 2013, 01:01:45 PM »

Happy birthday WS. Hope you having a relaxed day today.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #5 on: August 19, 2013, 03:58:02 PM »

Thanks, dankie, sukran. Was maar 'n doodgewone dag met niemand wat geweet het ek verjaar nie. Gelukkig het ek 'n Zaffer hier aangestel met wie ek darem Afrikaans kan praat. Ons braai nou een keer per week en kyk saam rugby. Was sonder internet waar ek was, so die Engelsman kon ook nie skype nie. Maaaar, ek geniet my gate uit hier.
Logged
JC
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1453



« Reply #6 on: August 19, 2013, 08:43:39 PM »

 Sien hierdie nou eers raak. Baie geluk. Was in Riyadh die laaste paar dae. Vertrek weer vanaand via Dubai na Oman. Salaam aleikum
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #7 on: August 20, 2013, 07:18:47 AM »

Ek sien dit ook nou eers raak, geluk vir jou al is dit laat, mag dit 'n beter jaar as die vorige een wees en 'n slegter jaar as die een daarna.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #8 on: August 20, 2013, 09:02:46 AM »

Happy belated birthday mr WS!  Cool
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarr
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: