Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: lisensies  (Read 1981 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: August 20, 2013, 07:16:06 AM »

Vanoggend vertel 'n vriend toe ons praat oor sy seun wat al 3 keer probeer het om lisensie te kry.
 Hy vra toe die spietkop na die 3 de keer wat is fout met sy seun se bestuursvermoeë, hoekom dop hy dan nou al die 3 de keer. Die spietkop se antwoord aan hom was: Meneer daars niks fout met sy bestuur vermoeë nie maar ons mag net 'n sekere aantal wit persone per maand laat slaag, as daai getal vol is is dit vol. As dit nie Willem was wat dit vir my vertel het nie sou ek gedink het dis 'n opmaak strorie. Of die sietkop vir hom gelieg het weet ek nie maar dis wat hy gesê het. Of dt net by ons munisipaliteit so is en of dit by almal is weet ek ook nie.
 Ja nog 'n manier van melk koei.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #1 on: August 20, 2013, 09:02:20 AM »

Dit kan seker die beampte se mening wees. Wat van hulle kry 'n GoPro kamera om die toets af te neem, en dan moet die ou se hoekom hy hom nog steeds dop? Hulle moet groot gaan met so 'n storie.

Dis nou as dit die waarheid is.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #2 on: August 20, 2013, 01:33:42 PM »

ek sou ook darem gaan uitvind het by die verkeershoof wat daar aangaan. weet nie hoekom hy nie verder gegaan het met die storie nie.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: