Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: 2013 toer oppad huistoe 8 canon roadhouse 2  (Read 737 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: August 29, 2013, 02:01:43 AM »

Ford is ook verteenwoordig sedert 1917.



Ja nou is dit engen en die perd het weggevlieg.



Daar is nagedagtenis vir sommige voertuie.



Van nader beskou:





Die mans toilette aan die binnekant. Pandoras box is ook daar in die middel en wil jou verlei om dit oop te maak.




Waarheen gaan die spoorweg bus?









Can Caledon af gery om hier te kom rus




In die vroue toilet is Tjongololos box













Wax hom





Hier is nog 'n klomp gereedskap wat ek handig in die stoor sal kan gebruik.





Ja jy moet kophou.



word vervolg
« Last Edit: August 29, 2013, 02:03:19 AM by lox » Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: