Pages: [1] 2   Go Down
Print
Author Topic: NASREC  (Read 2814 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« on: September 02, 2013, 05:31:16 PM »

Johannesburg Expo Centre, Cnr, Rand Show and Nasrec roads, Johannesburg NASREC

Is ek reg as ek se dis flippen ver van Pretoria Oos af? Hoeveel km omtrent?

As ek op 'n Woensdag en Donderdag oggend 7 uur daar moet wees, hoe laat sal ek uit Pretoria moet ry?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6897



« Reply #1 on: September 02, 2013, 06:45:02 PM »

So 04h30  Evil


Regtig  Eek!
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #2 on: September 02, 2013, 06:50:04 PM »

Ag nee man dis nie krieket nie.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3325



« Reply #3 on: September 02, 2013, 06:56:01 PM »

So 04h30 

Net as daar nie 'n ongeluk is op die N1 nie ....  Eek!
Logged

RTFM!!!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #4 on: September 02, 2013, 07:05:04 PM »

Flip dit.

Ek sal maar net naby moet bly. Is daar 'n 224?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #5 on: September 02, 2013, 07:07:02 PM »

En hier dog ek almal ry in Pretoria toe? Nou lyk dit my almal ry uit?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1512


Some things can't be done cautiously!


« Reply #6 on: September 02, 2013, 07:21:46 PM »

Nasrec is mos meer aan die noorde kant van jhb reg? Daar naby Gold reef city? 

Dan klink 4:30 reg, soos prins se, mits daar nie ongelukke op die pad is nie.

Ek het laas daai presiese commute gedoen in 2004. Op daai stadium was my maatstaf dat as ek nie teen 5h00 deur centurion ( maw daar waar die n1 en die ben schoeman bymekaar kom naby midrand) was nie sal ek laat wees.

As jy net by nasrec moet wees sal dit beter wees om nader verblyf te kry.
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #7 on: September 02, 2013, 08:27:02 PM »

Dit suig. Ek laaik Gauteng niks. Plaas hulle die Motor Show in die Kaap gehou het. En almal wat ek ken bly in Pretoriadorp.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #8 on: September 02, 2013, 08:27:49 PM »

Ek neem aan dit sal nie help as ek in 'n baie vinnige kar is nie?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1512


Some things can't be done cautiously!


« Reply #9 on: September 02, 2013, 11:03:29 PM »

Ek neem aan dit sal nie help as ek in 'n baie vinnige kar is nie?


 Ha Ha Ha Ha Ha Ha

nee, dit sal nie.

Jou probleem hier le nie in die afstand nie:



« Last Edit: September 02, 2013, 11:05:14 PM by GRyPH » Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1512


Some things can't be done cautiously!


« Reply #10 on: September 02, 2013, 11:03:51 PM »

n bike sal dit vinniger maak  Head Bang   (mits jy groot genoeg knaters het om in daardie verkeer te "lane split"
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #11 on: September 04, 2013, 07:27:53 AM »

Lane split die het ek al (met panniers nogal in spits verkeer) maar ek sal myself nou nie bedrewe noem nie. En dan is dit nog koud ook in die oggend daar en hoeveel gaan ek score? Ek sal nog steeds 5:30 moet ry. Dis nie 'n oplossing nie.

Die oplossing is hulle moet JIMS skuif uit Gomorra na Kaapstad volgende keer. Evil
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #12 on: September 04, 2013, 12:44:17 PM »

Sterkte TR. Dis 'n goor plek daai, dan is daar mense wat rerig daar wil woon en nie op 'n ander plek nie, soos my broer.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #13 on: September 05, 2013, 07:37:45 AM »

Ek het al gehoor van en gepraat met sulke mense. Daar is min van hulle maar daar is. Maar die wat ek mee gepraat het was daar gebore, kom nie baie uit nie en weet nie van beter nie. So miskien is dit beter want hulle weet nie wat hulle mis nie. Smile

Mens moet rond ry en reis. Dit verbreed mens se horisonne geweldig.

Dit als gesê, daar is baie mense wat daar moet bly en die beste daarvan maak. Dis die manier. Om jou omstandighede te vat en die beste daarvan te maak, ongeag waar die noodlot jou neergesit het.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #14 on: September 05, 2013, 07:41:03 AM »

Terug by NASREC, ek weet nie meer of ek gaan nie. Aan die een kant hoop ek so. JIMS is nie iets wat 'n motor joernalis kan mis nie. Aan die ander kant...
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1512


Some things can't be done cautiously!


« Reply #15 on: September 05, 2013, 12:59:01 PM »

Jy support mos nou so die Chiefs waneer hulle teen die bulle speel, in die 7sPL.    Orlando en Soweto is baie naby aan NASREC  tease
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #16 on: September 05, 2013, 01:26:43 PM »

Regtig!? Is daar 'n game aan? Ek sal vir enige span gaan skree teen die Bulle. Evil
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1512


Some things can't be done cautiously!


« Reply #17 on: September 05, 2013, 09:03:00 PM »

Sorry , ek was nie duidelik nie, ekt bedoel vir verblyf. :-p
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26553


Die Bergie...


WWW
« Reply #18 on: September 05, 2013, 09:40:53 PM »

Ja ek hoor my familie in Pretoors is 60km van NASREC af. Undecided
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1512


Some things can't be done cautiously!


« Reply #19 on: September 06, 2013, 08:15:05 AM »

Basies dieselfde as van mosselbaai na george.

Dis nie ver nie. Dis net die verkeer wat n kopseer is.  N groot kopseer.
Logged

Pages: [1] 2   Go Up
Print
Jump to: