Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Dit is water onder deur die brug  (Read 1880 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: September 06, 2013, 10:24:42 PM »

het vanmiddag 'n werk in 'n dam gaan doen en oppad terug oor die Brerivier se laagwater brug gery en toe stilgehou om eers die water af te neem.

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #1 on: September 09, 2013, 09:01:54 AM »

Baie mooi!
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarr
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6901



« Reply #2 on: September 09, 2013, 09:36:30 AM »

Lox, is dit daai laagwater bruggie daar aan die bo-kant van Slanghoek, net voor die pad aansluit by die Worcester
Ceres pad ?

Lyk pragtig.  Goeie werk  A1

Logged

lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #3 on: September 11, 2013, 11:32:20 AM »

Dis net soos jy daar seg operater, dis daai brug, so 20 km van ons huis af.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: