Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: koeberg 4x4 nr 1  (Read 1698 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: October 06, 2013, 05:28:42 PM »

Gister het ek en die vrou en seun en sy meisie die NRSI se 4x4 dag bygewoon in Koeberg natuur resefaat.
Ek het sowat 700 fotos geneem maar hier is so paar aksie fotos.
Dit is nie 'n te moeilik roete nie maar ook glad nie maklik nie. Daar was 2 plekke waar ons tot net net op die kruin van die duin gekom het. Die duine was maar lekker uitgetrap en diep spore wat gemaak het dat my bakkie se pens gesleep het en dan staan ons. Gelukkig hoef ek nie daaroor sleg te voel nie want daar is baie ander wat ook nie al die duine kon uitry nie. Mens kry ook net 3 kanse dan moet jy die "escape" roete neem. By een plek het baie mense op die escape ook vas geval.

Hier is fotos van sommige aksie.



OK die foto hier bo is nie aksie nie maar mens moet iewers begin.

Daar was paar van hulle in ons groep. Elke groep het 15 karre gehad.































word vervolg
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #1 on: October 07, 2013, 09:32:29 AM »

Baie nice fotos lox!
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarr
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #2 on: October 07, 2013, 05:42:18 PM »

dankie
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6894



« Reply #3 on: October 08, 2013, 07:56:24 AM »

Goeie foto's Lox.

Dit lyk darem maar altyd hartseer as die ouens se stukke fancy plastic so van die Discovery's afval. Evil
Logged

lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #4 on: October 09, 2013, 09:51:30 AM »

Goeie foto's Lox.

Dit lyk darem maar altyd hartseer as die ouens se stukke fancy plastic so van die Discovery's afval. Evil
dankie Operater

dit is waar wat jy seg, ek dink die kar is verkeerd ontwerp, dis veral daai stuk plastiek laag onder aan die voorkant, wat die slag vat. My bakkie  is hoog gelig voor, het nog sy oorspronklike buffer aan en stamp op die sampplaat. Die Discovery is laer en plastiek wat daar onder iets moet doen en dan kry die goed seer.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3323



« Reply #5 on: October 09, 2013, 12:17:55 PM »

Mooi fotos Lox  A1
Logged

RTFM!!!
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #6 on: October 13, 2013, 08:28:33 PM »

Dankie Prins
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: