Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: koeberg 4x4 nr 2  (Read 1148 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: October 06, 2013, 05:53:11 PM »

Nog fotos van die pad skrapers op die duine



Die foto's is effe uit fokus, ek het die sluiterspoed langer oopgehou as wat nodig was om die effek te probee rkry van sand wat beweeg terwyl dit spat. Weet nie of dit so goed gewerk het nie.







Moet s die Land Cruisers het vr mooier aksie as die Land rovers gesorg.







Die bult het paar van die karre se plastiek op die grond laat agterbly.







stukkie tupperware wat afgebreek het



Daar het 'n storie die rondte gedoen dat paar van die Discoveries wat n ons groep gery het deur Land Rover gegee is aan voornemende kopers om die karre te kom toets op die 4x4 baan. Ek dink nie dit was 'n goeie plan nie.











Dit was 'n heerlike dag.

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #1 on: October 07, 2013, 09:32:51 AM »

Ek dink jy het goed geslaag daarin om die aksie vas te vang  A1
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarr
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802



« Reply #2 on: October 07, 2013, 12:00:48 PM »

Ek dink jy het goed geslaag daarin om die aksie vas te vang  A1

Yip !

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #3 on: October 07, 2013, 05:43:10 PM »

Gelukkig het ek op 2 plekke baie tyd gehad om af te neem soos die mense gesukkel het en weer en weer probeer het.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4944



« Reply #4 on: February 16, 2014, 09:13:04 AM »

Nice pic's
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: