Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: voŽltjies  (Read 1515 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: October 16, 2013, 08:30:13 PM »

die week so paar keer my kanon saam wingerd toe gevat en paar voŽls raak geskiet.





ek het die een afgeneem toe hy opvlieg en op die rekenaar het ek gesien hoekom hy opgevlieg het.









Dis broeityd vir die outjie en hy is erg vryerig agter een wyfie aan. As sy nader vlieg dan pronk hy so wat hy sy vere op pof en raas dan ook hard sodat sy hom kan hoor. Hy probeer sy bes om haar aandag te trek.

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #1 on: October 16, 2013, 09:11:08 PM »

nog 'n paar wat ek raak geskiet het




Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #2 on: October 17, 2013, 12:19:53 PM »

Baie mooi, dankie!
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarrť
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #3 on: October 20, 2013, 07:14:39 AM »

Dankie, ek sukkel nog net om my fotos skerper te kry.
dit ontwyk my nog steeds.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: