Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Makro  (Read 3873 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: October 20, 2013, 08:37:02 PM »

Paar makro fotos wat ek netnou geneem het met my lens wat ek omgedraai het om te kyk of dit werk. Die diepte van veld is baie min.





Dis die bommetjie






Die een was nie so suksesvol nie



Amarilla se stuifmeel wat op sy blaar geval het.



Amarilla se stuifmeel draad






Dis die blommetjies wat ek probeer afneem het.







« Last Edit: October 29, 2013, 08:08:41 PM by lox » Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: October 22, 2013, 07:05:51 AM »

Lens omgedraai?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #2 on: October 22, 2013, 04:00:00 PM »

Net so TR> Die lans moet wees lens. Op 18 mm werk dit die moeikste mmaar gee meeste vergroting en op 55 gee dit minder vergrotng maar werk makliker.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #3 on: October 24, 2013, 12:50:20 PM »

lox, watter lens is dit wat jy omgedraai het? Ek het extension tubes gekoop wat jy tussen die lens en body gebruik wat die lens nader laat fokus. BAIE min diepte maar lekker beloning as jy dit regkry.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #4 on: October 24, 2013, 06:15:28 PM »

ek het 'n canon 18 tot 55 mm lens gebruik.
my kamera het nie 'n lens opgeha dtoe ek hom gekoop het nie, die lense was apart verpak en die kamera het 'n plastiek doppie op gehad wat die gat toemaak waar die lens aan knip of opdraai. Ek het daardie doppie geneem, sy binnekant uitgeboor en met 'nvyl en fyn skuurpapier glad gemaak sodat dit nou 'n ring is wat op die kamera pas.
Toe plak ek die UV filter van die lens op die plastiek ring met ductape. nou kan ek die lens verkeerdom opsit.
Sy vergroting is nou die sterkste op 18 mm maar minste veld diepte ook. p 55 is vergroting minder maar veld diepte is effens meer.
Dit is canon lens en kamera. ek het die blomme gepluk en in die huis afgeneem. Die blomme het ek op 'n omgedopte skinbordjie gesit met 'n swart lap vir agtergrond. dan kan ek lekker met die lens se onderkant druk op die lap en my polse stut teen die kante van die skinkbord. Ek het 'n sterk flits op 2 foon boeke gesit wat die blom verlig.  Toe  ek stel dan die kamera op M vir moeilk en dan die iso redlik hoog (seker 3200) en die lensopening kan jy nie stel nie en die spoed het ek probeer hou by so om en by 60 na 125 ss. gelukkig kan mens neem en verstel en neem en verstel as dit nie goed lyk nie.

iemand wat ek ken wou dit met nikon doen maar die nkon het 'n metaal plaatjie aan die lens se vas maak kant wat jy moet oopdruk om die lens opening groot te maak, die canon se les opening is groot oop.

dan beweeg jy maar vorentoe en agtertoe vir fokus want die auto fokus en hand fokus werk ook nie.

hoop jy kom reg en kom wys vir ons asb.



Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #5 on: October 24, 2013, 06:27:13 PM »

Kan jy nou meer.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #6 on: October 25, 2013, 09:39:15 AM »

Kan jy nou meer.

+1 Al gehoor van die lense omdraai storie maar ek het nie die guts om dit te doen nie  Smile
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #7 on: October 25, 2013, 10:16:46 AM »

Mooi Lox, nous jy ook 'n "pro" !!!
Logged

RTFM!!!
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #8 on: October 25, 2013, 09:03:16 PM »

Mooi Lox, nous jy ook 'n "pro" !!!
nee gits firts
ek het eergister iewers op 'n makro fotografie blad gesien hoe iemand daar 'n dooie vlieg se kop en mon gedeelte afgeneem het en als is in fokus, nie probleem met veld diepte nie. Ieman dvra hom toe hoe, sy antw was dat hy "photo stacking" gedoen het, 27 fotos geneem op verskillende fokuspunte en als "gestack" het, wat dit ook al mag beteken, maar dit werk.
Dalk kan JJ of iemand anders vir ons kers opsteek daaroor.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #9 on: October 26, 2013, 06:26:03 AM »

jy neem n reeks fotos waar jy die fokus elke keer skuif. so is die hele vlieg in fokus as jy dan die fotos in een kombineer.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #10 on: October 26, 2013, 10:03:58 AM »

jy neem n reeks fotos waar jy die fokus elke keer skuif. so is die hele vlieg in fokus as jy dan die fotos in een kombineer.

en dan waarmee en hoe kombineer mens dit? haal jy die dele wat nie in fokus is nie uit of sit jy die goed op mekaar? Jy fokus seker met die hand dan?
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #11 on: October 27, 2013, 08:10:35 PM »

weer my hand gewaag aan makro die naweek

dis dalk iets wat sommmige nie van naby wil sien nie maar blaai maar om as jy nie daarvan hou nie.

dooie vlieg



en dan die vlieg se onderdele



iets om mee te vlieg



lyk my hy het antennas om radioseine vir sy pelle te stuur en hulle te roep wanneer hy iets interssant kry en om mens en dier te verpes.



dan het hy 'n been ook, maar min vleis daar aan om as sop bene te gebruik. Onhou net om eers te krap sos jy 'n vark skoon krap.

« Last Edit: October 29, 2013, 08:09:30 PM by lox » Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #12 on: December 20, 2013, 08:47:59 PM »





.

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #13 on: January 06, 2014, 08:13:08 AM »

Wow.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: