Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: model vliegtuie 20013 nr 1  (Read 1285 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: October 31, 2013, 10:43:41 PM »

ek het op 15 julie 2008 paar fotos van model vliegtuie geplaas.

http://www.saforums.co.za/rlt/index.php?topic=1575.0

ek het verlede saterdag weer die goed gaan afneem en heelwat meer kiekies geneem, 2245 in totaal en dit uitgesoek en minder gemaak na 275.
Weet nie of julle weer wil kyk nie. Sal so paar plaas om te hoor of julle weer nuwe kiekies daarvan wil kyk.
Ek het dit laas onder algemeen geplaas maar nou by fotografie.

OP worcester se vliegveld het my buurman so lekker groot byeenkoms gerel van die vliegtuie en my gevra om paa rkiekies te kom neem.

Hier die buurman en sy seun wat jeuk om die dag lekker te vlieg.



mense maak seker dat hulle toerusting reg is



staan die vliegtuie gereed



iets van alles



oud en jonk was daar





vliegtuig waarmee sweeftuie opgetrek word









liewe heksie op haar besem












Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #1 on: November 19, 2013, 07:21:32 AM »

Besonders mooi
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: