Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: model vliegtuie 2013 nr 5  (Read 1998 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: November 01, 2013, 06:37:32 PM »

gespeel met die fotos en toe het die uitgekom



























Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #1 on: November 05, 2013, 07:59:15 AM »

Lox

Dankie man.  Ek weet dis VREK baie werk om die fotos vir ons te laai.  Ek waardeer dit baie.  Al s ek dit nie gereeld nie, is dit baie lekker om na jou fotos te kyk. 

Ek kyk nou-die-dag na fotos wat jy in 2008 geneem het.  Dit is opvallend hoe baie jou skills verbeter het.   

Jy is beter as wat jy dink ....   Wink
Logged

RTFM!!!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #2 on: November 05, 2013, 11:00:15 AM »

+1000

Ek geniet jou foto's en probeer van jou raad volg met my ou mik en druk.......

Dankie vir die wys
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #3 on: November 05, 2013, 07:05:13 PM »

dankie julle. prins ek het ook nourie dag na ou fotos gekyk en gesien my fotos het verbeter maar ek glo die kameras het ook verbeter. sedert 2008 het ek al paar gekoop tot waar ek nou 'n slr het en hy maak 'n groot verskil. ek wou dit nei glo nie tot ek dit self ondervind het. nou l my aner kameras in die kas en ek gebruik net die slr. Die ander gebruik ek vir spesifieke goed afneem soos die canon G12 wat ek spesiaal gekry het om onder water af te neem.

gesels nou die da met my broer se seun wat werk vir 'n plek wat lug fotos neem. Hy vlieg saam en neem die fotos. Hy seg die kamera is 80 mega pixel en die sensor is sowat 100 mm x 75 mm.
 hy seg as hy fotos op 1600 meter bo die grond neem en die foto kyk op die rekenaar dan is elke pixel 1 cm x 1 cm op die foto. Die kamera kos sowwat R480 000 as ek reg onthou.

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #4 on: November 05, 2013, 10:25:32 PM »

Goeie ouers1 Shocked
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #5 on: November 06, 2013, 04:40:22 AM »

Lox

Dankie man.  Ek weet dis VREK baie werk om die fotos vir ons te laai.  Ek waardeer dit baie.  Al s ek dit nie gereeld nie, is dit baie lekker om na jou fotos te kyk. 

Ek kyk nou-die-dag na fotos wat jy in 2008 geneem het.  Dit is opvallend hoe baie jou skills verbeter het.   

Jy is beter as wat jy dink ....   Wink





 Head Bang Head Bang
Logged

All things are difficult before they are easy
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: