Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Die Honeymoon toer - Fiji  (Read 1087 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« on: December 05, 2013, 09:02:36 PM »

Van Dubai is ons via Korea Fiji toe. Ons het 'n paar dae daar gebly en 'n bietjie rondgery en meer gerus as iets anders. As ek na die foto's kyk besef ek ons het eintlik min foto's geneem van die plek. Die foto's wat ons geneem het wys seker waar ons prioriteite was.

Die mense in Fiji is baie vriendelik en behulpsaam. Verder is hulle mal oor rugby. As hulle vra waar ek vandaan kom en ek s Suid-Afrika, vra hulle onmiddelik waarom ek wit is. Toe begin ek antwoord: "Springbucks!". Dan word ek soos 'n eregas hanteer. Hulle is baie trots op hul land en ek sal graag weer wil gaan en di keer langer kuier. Aan die ander kant, daar is te veel plekke om nog te besoek, jy kan nie eintlik twee keer na dieselfde plek toe gaan nie.

Anyway, hier is 'n paar foto's.

Van die "Waterfront" af geneem.



Ek het die foto met 'n stadige sluiterspoed geneem om die beweging vas te l. Vir een of ander rede hou ek van die foto. Miskein is dit oor die girl. Smile



Die volgende klomp foto's in The Garden Of The Sleeping Giant geneem.















Di blom ruik sterk na vanila, een van my gunsteling geure.



Baardbek.



Een van Merrycan se foto's. Ek kan dit nog nie regkry om die lig reg te kry vir hierdie tipe foto nie. Myne is altyd oorbelig. Wit is bitter moeilik.











Merrycan was baie versigtig om di brug oor te steek.

Logged
tok-tokkie
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1079


Insects: busy little blighters.


« Reply #1 on: December 06, 2013, 09:59:26 AM »

I noticed on the Dubai pictures that you are trying to blend in over there & become like a prominent native = Bin Laden.
On your way to the States I presume to meet the in-laws.
Logged
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6894



« Reply #2 on: December 06, 2013, 10:12:36 AM »

Dankie vir die nice pics G  A1

Logged

lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #3 on: December 16, 2013, 04:30:26 AM »

Dankie vir die wys
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: