Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: vlieg  (Read 1264 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: January 21, 2014, 04:39:00 AM »

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #1 on: January 21, 2014, 07:28:30 AM »

fasinerend ....
Logged

RTFM!!!
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #2 on: January 21, 2014, 01:42:24 PM »

fasinerend ....

Dankie

Iemand het op 'n ander blad geseg dis die mooiste vlieg wat sy nog gesien het.  As mens 'n vlieg sien is jy dadelik kwaad of vies en wil hom net vermoor. Nou sien ons die vlieg se detail raak en dis mooi. Dis net so in die lewe ook, ons sien iets of iemand raak en hou niks daarvan nie maar sodra ons dit in detail begin bekyk of die persoon in detail leer ken dan raak dit mooi
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: