Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Graeme Smith word 'n Ier  (Read 1003 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« on: January 22, 2014, 12:57:42 PM »

Die Proteas se toetskaptein, Graeme Smith, het Ierse burgerskap bekom, volgens ESPN se krieketwebblad ​cricinfo.

Smith (32) is in Augustus 2011 met die Ierse sanger Morgan Deane getroud en die egpaar het onlangs na Dublin gereis om die finale papierwerk vir sy aansoek om burgerskap af te handel.

Hoewel die ontwikkeling geen gevolge vir Smith se Engelse graafskapspan, Surrey, inhou nie kan hy eers vir Ierland speel sodra hy uit internasionale krieket tree.

Hy sal die Proteas volgende maand in 'n langverwagte toetsreeks teen Australië lei.

Die eerste van drie toetse begin op 12 Februarie in Centurion.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: