Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Baie voŽls  (Read 1782 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: February 23, 2014, 11:55:20 AM »

Ek het begin voŽls op die plas afneem. Ken nie almal se name nie maar hulle is pragtig. Ek wil net nie swart spreeus en Kraaie afneem nie.

Ek het klompie proteas op 'n sloot se wal geplant en dit lok nogal baie voŽltjies.

Kyk hoe skerp is Jan Fiskaal se gereedskap











hoe lekker eet ek nou















kyk hoe verniel hy die blom




















dit raak nou te veel, sal op vlg blad nog wys

« Last Edit: February 23, 2014, 02:55:03 PM by lox » Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3330



« Reply #1 on: February 23, 2014, 01:49:42 PM »

Lox

Die natuur bly maar mooi.  Dankie vir die fotos

Terloops, dis goed om jou weer hier te sien uithang ....
Logged

RTFM!!!
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #2 on: February 23, 2014, 02:54:44 PM »

tyd is nou min met oestyd maar ek is darem nie kwad v ir enigeen nie. het nuwe speelding gekoop vir di voels fotos sal nog wys. Dis daarmee afgeneem. Tamron se 150 tot 600 mm lens.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26568


Die Bergie...


WWW
« Reply #3 on: February 23, 2014, 03:29:13 PM »

Dis nou nice.

Jou fotografie is baie goed.
Logged

ďRemember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.Ē
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #4 on: February 23, 2014, 04:14:43 PM »

Dankie TR
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: