Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Rooi See by Jeddah  (Read 2295 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« on: March 02, 2014, 06:03:52 PM »

Net om Lox so 'n bietjie jaloers te maak.

Ek was vir 'n dag-en-'n-half in Jeddah en kon 'n paar duike inwerk. Was nie eintlik veel te wagte nie want ek kon nie op 'n boot kom nie. Ek het ook nie 'n duikbuddie gehad nie, so die prognose was maar treurig. Ek loop toe 'n Roemenir raak wat in Kanada bly maar in Saudi werk. Baie gawe man en vrou. Ons is toe water toe vir 'n paar kusduike. Weet nie wat die Afrikaans vir shore dive is nie.

Die duike was maar teleurstellend, maar ek het twee goed uitgevind:
1. Ek is bederf met goeie duikplekke.
2. Ek het 'n properste kamera nodig.

Anyway, hier is 'n paar foto's.





























































 
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #1 on: March 03, 2014, 08:20:56 PM »

Dankie, lekke rom slag weer iets anders te sien van onder water.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: