Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: pa en ma  (Read 849 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: March 24, 2014, 06:31:40 PM »

Pappa en mamma begin seks h en toe hulle goed besig was toe gaan die deur oop. Pit pat pit pad kom klein Stienie ingestap met haar bersie en teddiebeertjie. Onmiddelik versteen pappa en mamma en hoor hoe klein Stienie haar bersie op die mat by die voet end van die bed oop l en gaan slaap. Na so 3 minute se stilte besluit pappa en mamma hulle kan maar aangaan met besigheid. Na so n minuut of 2 van besigheid sit klein Stienie eweskielik regop en vra: "Wie kou so oopmond?"=))
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4944



« Reply #1 on: March 26, 2014, 01:00:32 PM »

 Ha Ha
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: