Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Ek en my perd  (Read 1067 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« on: April 23, 2014, 03:03:07 PM »

Ek het nou al weer in the strik getrap om my te bind aan iets. Ek het 'n perd gekoop. Eintlik vir Merrycan, maar tot sy permanent hiernatoe kom is dit ek en Sandman. Eers was dit Horse-with-no-name, toe America toe Sandman. Volgende is die bike.

Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26542


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: April 24, 2014, 11:56:53 AM »

Baie geluk. Jy is nou al lank daar. Vestig julle?
Logged

Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #2 on: April 25, 2014, 04:04:22 PM »

Moeilike vraag om te antwoord. Plotting... Merrycan gaan nou hiernatoe trek en hier kom bly. Amptelik sal ons nie 'n huis of adres h nie. Gaan ons kosbaarste besittings opsluit in 'n lock-up-and-go en later besluit. Weet nie of ons ooit weer terug gaan nie. Op die oomblik is selfs Amerika vir my meer aantreklik as Suid-Afrika. Hopelik voel ek later anders. Ek reis nogal baie rond en dit laat my besef ons kan op enige plek tuis wees.

Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: