Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Die Kuba wegbreek. Onder water. Deel1.  (Read 911 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« on: August 08, 2014, 06:54:34 PM »

Ons het na lange onderhandelinge besluit om Kuba die volgende bestemming te maak. Hier is die onderwater foto's.

Ons het vir 7 dae op 'n boot gebly en elke dag drie keer geduik. Die see is nie so mooi soos die Indiese Oseaan se tropiese duikplekke nie, maar dit was heerlik. Eerste keer wat ek saam met so 'n menigte haaie duik.















































Logged
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6676



« Reply #1 on: August 20, 2014, 12:41:36 PM »

Skoon jaloers
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: