Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Die Kuba wegbreek. Vinjales.  (Read 725 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« on: August 22, 2014, 04:34:16 PM »

Ons laaste bestemming was Vinjales in die Weste van Kuba. Dit is gewild by toeriste en die mense is daarop uit om jou te vermaak teen 'n prys natuurlik. Daar is 'n hele paar grotte wat nogal indrukwekkend is.

Hierdie ou is besig om 'n sigaar te rol.



Dis 'n algemene gesig om te sien dat mense nog met osse ploeg. Die beste wat ons gesien het waa stokou Russiese trekkers. Landbou is primitief en die boer kry ongeveer 10% van die produk om self te verkoop, die res gaan na die regering. Dit is hoe dit werk vir tabak, ek is noe seker van ander produkte nie.



Tabakhuisie.
















Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: