Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Mosambiek 2015 #5  (Read 1168 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: May 26, 2015, 05:18:07 PM »

#5






































die anemone maak oop in die nag











Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #1 on: May 27, 2015, 10:05:05 PM »

Mooi, dit lyk mos soos 'n duikplek moet wees. Gooi nog.
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #2 on: May 28, 2015, 08:55:51 AM »

dankie WS
Mense wat self al geduik het waardeer dit meer.
Ek het nog nie op baie plekke geduik nie, Guinjata, Ponta du Ouro en van Mosselbaai tot justen cave.
Ek het by 'n vriend wat vis skiet gehoor van 'n pinicale 80 km suid van struisbaai wat van 300 meter opkom na 15 meter. Ek is lus om 'n duik daarheen te reel en daar is reeds paar mense wat belangstel. Die water is daar ook warm en die sig is ook baie goed. Sal graag wil sien of daardie warm water se see lewe selfde is as Moz se warm water seelewe. 
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: