Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: mosambiek 2015 # 8  (Read 2305 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: May 29, 2015, 10:50:15 AM »

#8

*
#8
































Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3331



« Reply #1 on: May 29, 2015, 12:04:47 PM »

Lox, dit is darem wragtig mooi.  Ek is beindruk dat die water so mooi helder is.

Dankie vir al jou moeite om die fotos met ons te deel.
Logged

RTFM!!!
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #2 on: May 29, 2015, 01:40:13 PM »

Prins
Ek was 19 dae daar en ek kon in die laaste week agter kom hoeveel die water helderder en koeler geraak het. Die suidewind het begin waai dan maak dit die water kouer maar ook helderder. As hulle praat van koue water is dit 24 C teenoor die eerste week se 26 na 28 C. Ek dink 24 is nog lekker warm en ek was erg beindruk met die sig.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: